Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chobe River Camp

Tentekamp
Standaardkamer met 2 enkelbeddens
Vanaf R2 280
R2 280 R1 938
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tentkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is op stelte en het 'n uitsig oor die Choberivier. Daar is 'n waterverkoeler in die kamer. Gaste kan hul elektroniese toestelle in die hoofgebou laai aangesien daar geen kragproppe in die chalets is nie. Die lodge maak gebruik van sonkrag.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Daar is 'n 4 km-lange grondpad wat na die instansie lei. Die pad is slegs geskik vir voertuie met 'n hoë grondvryhoogte.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tripelkamer
Vanaf R2 280
R2 280 R1 938
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié tentkamer het 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is geskik vir 2 volwassenes en is op stelte. Dit bied 'n uitsig oor die Choberivier. Daar is 'n waterverkoeler in die kamer. Gaste kan hul elektroniese toestelle in die hoofgebou laai aangesien daar geen kragproppe in die chalets is nie. Die lodge maak gebruik van sonkrag.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Daar is 'n 4 km-lange grondpad wat na die instansie lei. Die pad is slegs geskik vir voertuie met 'n hoë grondvryhoogte.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 790
R1 790 R1 522
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3512, Ngoma-streek, 50 km vanaf Katima Mulilo, 0000, Zambezi
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF5BFVfRpwN6VUKxiGq0M1ZQa8SmUS8xeQWcxpjuNrASOhmK8pB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 790 nouVanaf R1 522 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 D3512 Ngoma Region 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.898338021796 24.728923483467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem