Chopper Corner

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chopper Corner is in Durban se luukse Noordelike Voorstede geleë, naby verskeie strande, gewilde winkelsentrums, gholfbane, casinos, stadions, lughawens en verskeie restaurante en nagklubs. Dis die ideale plek vir paartjies, enkelavonturiers, sakereisigers en gesinne.

Verblyf word in gerieflike, moderne kamers gebied en daar is parkeerplek op die perseel, privaat ingange en kombuisies. Al 4 kamers het ’n yskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en kookgerei. Braai-areas is ook beskikbaar.

Geriewe sluit ’n groot swembad, kroegarea en Jacuzzi in. Die verblyf spog ook met ’n see-uitsig. Ander geriewe sluit gratis WiFi, ’n slim-TV met Netflix en DStv, ’n haardroër en ’n strykyster en -plank.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chopper Corner gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za