Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charis to Theo

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 188

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Charis to Theo
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Bonita S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita S
Gesin met klein kinders

Uitstekend, pragtige uitsig.

Die verblyf was uitstekend, ons sal weer enige tyd terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis to Theo se terugvoer

Bonita, dankie vir jou mooi review.
Hoop ons sien jou sommer gou gou weer.
Groete,
Nita & Mandie

Charis to Theo
Jaco W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Saam met vriende

Puik! Lekker huis met alles wat werk.

Lekker gesellige gesinshuis met alles. Puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis to Theo se terugvoer

Jaco
baie dankie vir die terugvoering.
hoop ons sien jou sommer gou gou weer terug in Langebaan.
Vriendelike groete
Nita Brand

Charis to Theo
Mechelle D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mechelle D
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Love dit.

Awesome uitsig en gesellige huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tara K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tara K
Saam met vriende

Relaxing, beautiful and welcoming.

Beautiful place, great get away place. Peaceful and worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina H
Gesin met tieners

Fantasites.

Al wat ek kan sê dit was fantasties gewees en sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis to Theo se terugvoer

So bly julle het dit geniet en hoop om julle sommer gou weer te sien.

Charis to Theo
Trevonica N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevonica N
Gesin met tieners

Wonderful stay! Breatktaking views. Lovely apartment. Very peaceful and quiet location. Safe. Clean.

This was a really lovely, well-maintained and tastefully furnished, and decorated home and perfect for our 9-day stay. The apartment was more than described in the advert. Clean, safe location and very spacious. A few minutes walk to the beach. A massive rooftop to enjoy the sunsets and sundowners was left out of the description - the views were awesome. The bedrooms (2) opened out onto a very spacious balcony - enjoyed my morning coffee there. Great check-in and check-out experience. Our hosts were very helpful. We loved the home and the location - close to shops and supermarkets and restaurants (CTFM, Dockside, etc.). An excellent location to explore Paternoster and St Helena Bay and the West Coast. The coffee machine did not work and we had to go out and buy a hairdryer as the previous guest left with the hairdryer. Would love to come back. Thank you Nita and Mandie for a most memorable stay. We will definitely come back. Thank you Jeanatha for processing our booking - excellent and very efficient administration through LekkeSlaap! Thank you so much to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis to Theo se terugvoer

Trevonica,
thank you for the fantastic revue.
it was great having excellent and friendly guests like you and your family.
Hope to see you again some time soon.
Kind regards
Nita

Charis to Theo
Cheslyn S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, sal definitief hierdie plek aanbeveel, goeie waarde vir jou geld.

Die plek was lekker, ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis to Theo se terugvoer

Cheslin
Dankie vir jou terugvoering.
Hoop ons sien julle sommer gou gou weer.
Nita

Charis to Theo
Rochelle D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle D
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay.

The place was neat, the view was great and house beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis to Theo se terugvoer

Thanks Rochelle for the nice and positive review.
Hope to see you back some time soon
Nita

Charis to Theo
Faaieza F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faaieza F
Saam met vriende

Our visit was nice and relaxing. Just what we all needed. Beautiful home.

The private beach was amazing. We loved the view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons besoek was lekker en ontspannend. Net wat ons almal nodig gehad het. Pragtige huis.

Die privaat strand was ongelooflik. Ons was mal oor die uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis to Theo se terugvoer

Glad you enjoyed the stay.
hope to see you again soon
Nita

Charis to Theo
Chantal S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S
Gesin met klein kinders

My besoek was baie ontspannend.

Die huise by skoon en netjies, my kinders het elke oomblik geniet met bure se honde. Sien julle binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis to Theo se terugvoer

Chantal,
So bly julle as familie het dit so geniet. Was great om julle te ontmoet en ek hoop ek sien julle sommer gou gou weer.

Groete
Nia

Charis to Theo
Deonay S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deonay S
Saam met vriende

Goeie atmosfeer.

Goeie atmosfeer, mooi uitsig en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H
Gesin met tieners

Dit was die wonderlikste naweek ooit.

Baie dankie aan Nita Brand wat ons onmiddellik tuis laat voel het. Die huis was 'n droom. Als was netjies en die rustige atmosfeer was fantasties. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis to Theo se terugvoer

Reggie
Dit is altyd lekker om sulke positiewe en vriendelike mense soos julle te ontvang.
Kom kuier sommer gou-gou weer.
Nita

Charis to Theo
Peter W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Miskien ons kom weer na Charis to Theo volgende jaar.

Charis to Theo is ´n volledige huis met uitstekende fasiliteite en ons het dit baie geniet. Dankie Nita. Ons kom miskien terug volgende jaar, as daar minder honde is. Hulle het amper heeldag geblaf en hulle het gekom op ons braai terras. Dit het soms baie versteur. Dis natuurlik nie die skuld van die gasheer nie, maar dit het net gebeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis to Theo se terugvoer

Peter
Sorry I missed your review. You also wrote me a mail in this regard.
I spoke to the owner of Charis to Theo and he complained to the neighbour about the dogs, apparently she is also leaving soon and hopefully this will solve the barking dog problem.
Hope to see you and Gertrude back in Langebaan next year.
All the best,
Nita

Charis to Theo
Peter W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom terug na Charis to Theo.

Charis to Theo is ´n volledige huis met uitstekende fasiliteite. En Nita, as 'n gasvrou, is 'n liefling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met vriende

Baie gerieflik en mooi.

Ons het heerlik gebly by Charis to Theo. Huis is goed ingerig en gerieflik met fantastiese uitsigte. Die diens wat uitstekend. Alles was puik en ons sal beslis weer kom. Enigste voorstel aan eienaars van die vakansiehuis is dat hulle hul persoonlike foto's moet wegpak, mens voel so asof jy iemand anders se spasie betree. 'n Vakansiehuis moet 'n neutrale gevoel gee as jy daar tuisgaan. Verder was alles puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis to Theo se terugvoer

Hi Sonja
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek sal definitief die boodskap aangaande die foto's aan die eienaars noem.
Dit klink heeltemal reg wat jy voorstel ek hoop ek sien jou sommer nog baie in die toekoms.
Heerlike dag verder
Groete
Nita

Charis to Theo
Amanda S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis nie skoon, en te veel goed wat stukkend was. Baie ongelukkig daaroor, veral as jy R550 moet betaal vir skoonmaakdienste.

Daar was gesê die wind het die vorige dag kwaai gewaai, maar voorsorg kon mos getref word om weer te vee en af te stof. Die deure as jy dit oopmaak, was vol gras en spinnerakke. Die een stoel in die kamer se stoffering was stukkend, die rooster werk nie, die buite stoele, behalwe een, is stukkend. Die klein asblik is stukkend in die kombuis. Ek laat weet julle oor dit sodat dit vir die volgende persone reggemaak kan word. Nita se diens was verder baie goed. Ek het haar genoeg gepla oor die TV wat aanmekaar probleme gegee het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis to Theo se terugvoer

Amanda.
Jammer jong dat jy nou soveel probleme gehad het. Jy moes net gebel het oor die rooster, ens. dan sal dit reggestel gewees het. Ja, ek verstaan die spinnerakke en grasse op die deure maar, o wee, as die wind so erg waai en dit is so warm gebeur dit oornag. Ek sal uitkyk vir dit in die vervolg.
Ek hoop jy kom kuier eendag weer en dat jy dan tevrede sal wees.
Groete
Nita

Charis to Theo
Vanaf
R2 090
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 090
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 090
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpheusstraat 31, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb5013c2154f5801b26ce0ae8876c648508af64c6f7a16bd0222359cbb2271de34116ba47e5fda30e6007adfdd6834e34bb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 31 Orpheus Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.042268938142 18.040336849738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem