LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chrislin African Lodge | LekkeSlaap
+33

Chrislin African Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Hut in tuin met koningingrootte-bed
Ontbyt
Orchard-hut met koninggrootte-bed
Ontbyt
Orchard-hut met 2 enkelbeddens
Ontbyt
Valencia hut met koningingrootte-bed
Ontbyt
Sunset-hut met koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens
Ontbyt
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Nov 2020 tot 31 Des 2020.

Belasting en Ekstras

Voorwaardes/Notas:
Laat weet ons asb. indien jy aandete by Sneezewoods sal verkies. Ons benodig 'n minimum 6 gaste, so maak asb. seker jy laat weet ons vroegtydig.
Die fooie vir enige geriewe of gastegeriewe wat tydens die verblyftydperk gebruik is, moet met vertrek betaal word.
Ons sal nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige eise vir verlies of skade aan eiendom, beserings, lewensverlies, hoe dit ook al veroorsaak is, insluitend, maar nie beperk tot, nalatigheid nie.

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 17 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 800
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
was R1 800
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
was R1 800
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermiston-plaas, Langs Valentine-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmZTYxNDEwLTA4MzEtNGY0Yi04ZWM0LTViOWE0MDFiYjM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, nou Vanaf R1 260  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Hermiston Farm Off Valentine Road 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.53763 25.672629
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!