Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chrismar House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R850 administrasiefooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let dat rook in die eenheid verbode is en dat die verblyf nie geskik is vir partytjies, studentegroepe of ram- of hennepartytjies nie, aangesien dit in ’n kompleks geleë is.


Daar is streng geraasbeleide en gaste moet asb. ander inwoners in ag neem en nie raas of hulle steur nie. Let wel dat gaste gevra mag word om die perseel onmiddellik te verlaat as hulle nie die reëls volg nie.


’n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet saam met die balans getaal word. Dit moet aan die agentskap betaal word wat jou sal e-pos in dié verband om jou bespreking te finaliseer.

Breekskadedepositos word terugbetaal, afhangend van die inspeksie wat plaasvind voordat gaste vertrek en word as volg terugbetaal:
Alle buite- en hoogseisoen-terugbetalings sal sowat 2 weke (14 werksdae) na die uitklokdatum gedoen word.
Alle spitsseisoen-terugbetalings sal 1 maand na die uitklokdatum gedoen word.


Betalingsbepalings
Jou rekening moet as volg vereffen word:
As jy minder as ’n maand voor die inklokdatum bespreek, moet die balans onmiddellik betaal word.
As jy meer as ’n maand voor die inklokdatum bespreek, moet die balans minstens 2 weke voor die inklokdatum betaal word.
Betalingsmetodes wat aanvaar word vir die balansbetaling:
Slegs EFT-betalings.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R735
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R735
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R735
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Chrismar House, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv4uqFAldHRtUpqL5lYmFqMkujEEmRF3kkeDYUKXs8WmvFuar53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Chrismar House Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.813639 30.409758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem