LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Christiana Lodge | LekkeSlaap
+102

Christiana Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Christiana Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kallie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Christiana Lodge personeel was baie gasvry en hulpvaardig. Eenheid waarin ons gebly het was lekker ruim en baie gerieflik, diens ook baie goed.

Christiana Lodge's terugvoer

Baie dankie Kallie.

Christiana Lodge
Helgaard M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helgaard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is luuks en personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Lekker luukse akkommodasie, vriendelike en hulpvaardige personeel. Baie goeie en lekker verblyf in rustige omgewing.

Elmarie E - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en luuks. Sal beslis aanbeveel.

Dit is uitstekend. Lieflike plek. Pragtig en skoon met 'n vyfster ontbyt. Christa is 'n lieflike gasvrou.

Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aquarius-singel, Solar Beach, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM3sLWrgiEVsXAIi7kAQZRCt8nlWhvU9TZusngHq6syemCNiqmz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Aquarius Close Solar Beach 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.08794 23.3687
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!