LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Christies @32 on Russell | LekkeSlaap
+52

Christies @32 on Russell

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Russell-straat 32, Nelspruit, 1218, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Christies @ 32 on Russell is 'n luukse boetiekgastehuis in Nelspruit. Die eiendom bied uitgebreide terras-tuine met koningspalms en inheemse bome, 'n lieflike swembad en 'n patio langs die swembad wat ideaal is vir kuier en ontspanning. Die boetiekgastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 23 kamers met en suite-badkamers. Daar is 3 geboue op die perseel. Twaalf kamers is in die Christie-gebou, 6 kamers in die gastehuis en nog 5 kamers in Sprio's. Elke kamer is individueel versier en het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die verblyf sluit 'n volledige ontbyt in wat in die Christie se ontbytsaal by die patio bedien word.

Die gastehuis bied parkeerplek, konferensiegeriewe en 'n skoonheidsalon. Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit 'n oefenbof, die Mbombela-stadion, Sudwala-grotte en Laeveld Botaniese tuine in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Christies @32 on Russell
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Russell-straat 32, Nelspruit, 1218, Mpumalanga
  • Gaste dink Christies @32 on Russell het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nelspruit Mpumalanga
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Russell-straat 32, Nelspruit, 1218, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4f7045ac51d79f5ae22c42b2d61b3b24a735ec1d02de8007eb2f06fbc0e2fb828bc8b682fe3bf1fc2b9c3e66c556c82b1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 32 Russell Street Nelspruit 1218 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -25.478562735937 30.979148542328
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!