Christies Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Christies Gastehuis is sowat 10 km buite die dorpie Coligny in Noordwes.

Die gastehuis het 6 kamers, elk met 'n dubbelbed of stapelbed. Ander geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV, plafonwaaier en hangkas in.

Christies is ideaal vir funksies, troues en vierings. Ons het gemeenskaplike geriewe soos 'n sitkamer, kroeg en onthaalarea met 'n pooltafel en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek vir al ons gaste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Christies Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za