LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Christie's Inn | LekkeSlaap
+21

Christie's Inn

36 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Christie's Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Deon V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Enkelreisiger

Baie netjies, egter twee probleme.

Die eerste probleem is dat mens die deur omtrent uit die kosyn moet slaan om dit toe te kry om te sluit. Die tweede probleem was die oulike en vriendelike wit en ligbruin Jack Russell hondjie, wat so elke nou en dan begin gesels, blaf aanhoudend wat my slaap gereeld gesteur het. Op een stadium het hy selfs die maan-tjank uitgevoer, so jy raak net aan die slaap dan maak hy jou wakker. Ek het regtig 'n slegte nagrus gehad die aand voordat ek 425 km moes terugry Johannesburg toe. Dis nice dat eienaars honde het ek verstaan hoekom, maar hulle moet nie mens se nagrus versteur nie.

Christie's Inn's terugvoer

Deon, ons is so jammer dat jou verblyf by ons gepaard gegaan het met sulke probleme. Ons kon ongelukkig nie na die deur laat kyk voor jou aankoms nie, maar dit is intussen reggemaak.
Die bure se hond kan ons nou nie regtig iets aan doen nie, maar ons het met hulle gesels en probeer maar saamwerk met ons gemeenskap om lawaai so laag as moontlik te hou vir ons gaste. Christie's Inn self het geen honde nie.
Ons hoop hartlik om jou weer by ons te sien, ons wil baie graag hê dat jy die mooi van ons gastehuis en 'n fantastiese nagrus ook kan beleef sodat jy gelukkig hier kan vertrek en voel dat jy weer hier kan kom oornag.

Christie's Inn
Cecile G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile G
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang, kamer skoon en vars. Stil en veilige omgewing. Ontbyt was heerlik! Kliëntediens uitstekend. Sal vir seker weer daar oornag.

Christie's Inn's terugvoer

Cecilia,
Baie dankie vir jou mooi woorde, ons waardeer dit geweldig. Jy en jou meisiekinders was absoluut fantastiese gaste. Sterkte met die ballet.

Christie's Inn
Jan Hendrik V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Hendrik V
Enkelreisiger

Baie goed en georganiseerd.

Ek bly in baie plekke reg oor die land vir werk en Christie's is een van die beste ten opsigte van waarde vir geld. Enigste negatief wat ek kan meld is dat daar te min goeie koffie beskikbaar is veral tydens ontbyt. Ek wil nie sachet koffie drink nie.

Christie's Inn's terugvoer

Ons sal onthou, enige kritiek is opbouend. Ons het vir jou filter koffie met jou volgende besoek.

Christie's Inn
Charmaine D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en die personeel was baie vriendelik.

Gerieflik, vriendelike personeel en goeie ligging.

Petru U - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru U
Besigheidsreis

Baie netjies, rustig en vriendelike personeel.

Sien sterre.

Sonja F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja F
Besigheidsreis

Die beste in Limpopo.

Wil net die bestuur en haar span geluk wens met 'n uitstekende plekkie. Alles is so perfek gewees vir my verblyf. Elke oggend 'n gesonde ontbytpakkie ontvang. Julle is tops, sal definitief weer oor 3 maande by julle bespreek.

Christie's Inn's terugvoer

Sonja, dit was net so heerlik om jou by ons te hê! Jy is een van daardie wonderlike gaste wat elke hotel en gastehuis hoop om te huisves. Dankie vir die wonderlike woorde, ons is reg vir jou oor 3 maande.

Christie's Inn
Schalk H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk H
Enkelreisiger

Skoon en veilig.

Ek het by drie plekke gebly gedurende my besoek aan die area. As hulle nie vol bespreek was nie sou al drie my aande vir seker hier gewees het. Beslis die skoonste en baie privaat.

Monica D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, skoon, netjies, ruim en moderne kamer.

Was vriendelik ontvang, kamer was skoon en netjies, ruim en gerieflik. Gerieflik geleë naby restaurante en winkels.

Karin D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflike blyplek vir korter verblyf.

Gemaklike bed, super skoon beddegoed en groot badkamer dra by tot gerieflike verblyf. Ekstras soos tweepuntproppe, lessenaar, studeer-lamp en melk in yskas maak die lewe makliker. Beslis aanbeveelbaar.

Beate B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beate B
Enkelreisiger

Fantastiese plek en lieflike mense!

Ek het nou al 2 keer by Christie's gebly en dit was waarlik baie lekker. Die kamer was ruim en die badkamer is ongelooflik. Ek is mal oor die stort. Ek was baie bly oor die mini yskas en mikrogolf in die kamer, maak my lewe baie maklik. Die mense by Christie's Inn is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan die plek vir seker aanbeveel! Ek sien julle binnekort weer.

Ntombikayise B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ntombikayise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is just okay.

The shower was overflowing, we couldn't shower together with my husband. Busy street not safe going in/coming out.

Sonja F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja F
Enkelreisiger

Super.

Baie lekker gebly. Rustige omgewing met net die beste diens.

Christie's Inn's terugvoer

Baie dankie. Dit is altyd lekker om ons gaste te ontvang. dis soos n gaste familie.
Welkom om weer te kom.
Christiinn groete

Christie's Inn
Jacolien V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien V
Enkelreisiger

Ontspannend.

My man het daar oorgeslaap. Dis netjies en skoon en hy wil net daar weer slaap as hy in Tzaneen werk.

Penny S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penny S
Saam met vriende

Perfect location close to all amenities, with lovely bathroom and super bed!

We so enjoyed our stay at Christie's - a very comfy room. Just loved the good shower and a nice touch to have lovely bathroom amenities - thank you! We will definitely recommend you!

Karin D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles nuut, skoon, netjies en pragtig.

Heerlike verblyf, netjiese plek met vriendelike personeel. Alles werk en is pragtig.

Bevan W - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan W
Enkelreisiger

"Lekker geslaap" rustig en vriendelik, dankie.

Die mense het my baie vriendelik ontvang. Ek was beïndruk met die fasiliteit. Baie dankie ek sal beslis weer daar wil slaap.

Yolandi O - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi O
Besigheidsreis

Perfect for business travellers.

Perfect for business travellers. Friendly and professional.

Anelie S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelie S
Enkelreisiger

Fantasties! Kos stylvol en heerlik.

Definitief aan te beveel aan enige een. Lekkerste ervaring van 'n gastehuis in 'n lang tyd. Kos is 'n pluspunt en word baie stylvol voorgesit. Vriendelike personeel. Dankie vir 'n heerlike ervaring.

Mariska F - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska F
Gesin met klein kinders

Dit was baie ontspannend.

Ons het dit baie geniet. Was gerieflik en baie lekker.

Rita G - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita G
Enkelreisiger

Baie netjies.

Personeel is gaaf. Die plekkie is baie netjies.

Caron F - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caron F
Enkelreisiger

Very comfortable stay.

I needed a place to overnight while my husband was in hospital. Christie's Inn was ideal for this purpose. Staff were very friendly and accommodating.

Esmari H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari H
Enkelreisiger

Lekker, vriendelik en veilig.

Die mense by Christie's is baie vriendelik - die dame het selfs vir my gesê waar al die "locals" gaan stap in die middae, waar om wegneemetes te kry ens. In 'n vreemde dorp word dit baie waardeer. Die kamer was netjies en skoon. Ek het veilig gevoel en het 'n goeie nagrus gehad. Die enigste ding waaroor ek spyt is, is dat ek my swemklere by die huis gelos het, want daardie swembad het wonderlik gelyk in die bedompige Tzaneen.

Ronel E - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E
Gesin met klein kinders

Very clean and tidy, money well spent.

Tzaneen is a very lovely town, the guesthouse complements it perfectly.

Leona P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leona P
Besigheidsreis

Aangenaam en rustig.

Die kamer was baie aangenaam en so ook die ontbyt. Ongelukkig kon ek geen ontvangs kry van enige DStv-kanaal soos geadverteer is nie. Die rokers in die ander kamers se rook was ook BAIE onaangenaam.

Fanie V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf ná vakansie.

Netjiese, vriendelike oornagverblyf wat ons ten sterkste kan aanbeveel.

Marius B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Besigheidsreis

Wat 'n aangename ervaring.

Aangename en hartlike ontvangs. Die diens was puik en die etes op die perseel was uitstekend. Ek sal julle enige tyd aanbeveel vir enige persoon wat in Tzaneen moet oornag. Baie dankie vir die puik diens.

Bernard V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V
Gesin met klein kinders

Die gastehuis by Christies was presies wat ek wou gehad het: Gehalte-verblyf.

Veilig, skoon, professioneel. Daar is 'n lugversorger en 'n TV (met die basiese minimale DStv-pakket op). Beddens is goed, alles is skoon en word goed onderhou. Badkamer is oud maar heeltemal voldoende. Ontbyt is baie baie goed. Eienaar doen baie moeite en dit wys. Kan dit met gemak aanbeveel. Jy parkeer ook reg voor jou skuifdeur.

Clarina L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarina L
Besigheidsreis

Baie lekker!

Kamers baie skoon en netjies... ontbyt was fantasties!

Gavin B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin B
Enkelreisiger

The accommodation was perfect.

Staff very helpful. Easy access , clean , neat and spacious.

Ria V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria V
Enkelreisiger

Netjies en skoon!

Vriendelike personeel. Baie netjies en skoon. Perfekte oornagplek.

Wessel O - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Arna G - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Baie dankie.

Vernon K - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant

Very impressed, thanks.

Christo C - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo C

Heerlik en gerieflik

Uitstekend en sal beslis weer hier aandoen.

Justine K - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justine K
Besigheidsreis

Sal beslis weer hierna toe kom

Sal dit defenetief aanbeveel vir ander gaste.

Delia B - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Decent

Security and facility very good. However it was too noisy. A lot of couriers stayed over and talked loudly until the early hours of the morning. Fortunately they did not play music as well.

Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aqua-laan 32, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2NTgwN2QzLTc1MDYtNDVhYi1hZmM1LTkzNTk0MWFjZDJhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 5 32 Aqua Avenue Tzaneen 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.814890264298 30.151237586881
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!