Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ciara Guesthouse

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichard-straat 887, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R553 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ciara Guesthouse is in 'n goed gevestigde en rustige buurt aan die voet van die Magaliesberge in die Moot-omgewing van Pretoria geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie vir sakereisigers, vakansiegangers of oornagreisigers. Die volledig toegeruste selfsorg-chalets is ingerig met meubels van goeie gehalte.

Ciara Guesthouse het 8 verskillende selfsorg-chalets wat elkeen tussen 1 en 7 gaste akkommodeer met koningingrootte-, dubbel- of 2 enkelbeddens. Elke chalet het sy eie volledig toegeruste kombuisie, en suite-badkamers met 'n stort of bad en toilet, en handdoeke, 'n klein verskeidenheid DStv-kanale, gratis WiFi, gratis tee- en koffiemaakgeriewe, privaat patio's, braaigeriewe en aparte ingange.

Ciara Guesthouse is sentraal geleë ten opsigte van hospitale, tersiêre- en navorsingsinstellings, gholfbane en 'n oefenbof, sport en gimnasiums, winkelsentrums en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 143 resensies vir Ciara Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Louis Trichard-straat 887, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Ciara Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichard-straat 887, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce952ecb29ab3ee87cb71775792d4a1f212ceb647d72bc47f0d9ac9841528a2b1e3c0723d75937433ca387057618f6077e08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 887 Louis Trichardt Street Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.7018952 28.2248023