Cinnamon Boutique Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Welkom by Cinnamon Boutique Guest House in Wilderness op die Tuinroete. Hierdie gastehuis is sentraal geleë in 'n tropiese paradys, stapafstand vanaf alles in Wilderness en net 'n uur se ry van die meeste van die Tuinroete se besienswaardighede af. Hierdie gastehuis is eksklusief ontwerp en word beskou as dié plek waar jy moet tuisgaan as jy die Tuinroete besoek.

Met die intrapslag word jy bewus van Cinnamon se kalm atmosfeer en die feit dat intimiteit en privaatheid gehandhaaf word al is die geriewe baie ruim. Daar is altyd 'n stil plekkie te vinde in een van die 4 sitkamer-areas. Selfs wanneer die gastehuis vol bespreek is, is daar altyd 'n hoekie waar jy sal kan ontspan en die omgewing geniet.

Cinnamon Boutique Guesthouse waarborg onvergeetlike 5-ster verblyf in Wilderness: luuksheid, eksklusiwiteit en personeel wat uitstekend opgelei is. Ontspan op die sonnige dek by die swembad met 'n skemerkelkie in die hand; om in die luim te kom vir heerlike kos en wyn by een van die omliggende restaurante. Cinnamon Boutique Guest House voorsien rustige verblyf vir besoekers wat die Tuinroete wil verken.

Die gashere en personeel van Cinnamon Boutique Guest House sal sorg vir 'n onvergeetlike vakansie. 'n Skitterende swembad en tropiese paradys wag op jou wanneer jy die houtbruggie oorsteek. Die reuk van kaneel en die ruimte sal jou sinne oorrompel en jy sal sommer met die intrapslag al voel of jy gepamperlang word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  DVD-speler
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cinnamon Boutique Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 227 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false