Citrus Creek Chalets and Camping

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Citrus Creek Chalets and Camping is op die buitewyke van die bedrywige dorpie, Citrusdal. Die eiendom is langs die Olifantsrivier en die bekende Citrusdal Gholfbaan.

Verblyf by Citrus Creek Chalets is beskikbaar in 'n verskeidenheid opsies soos selfsorg-chalets en rugsakreisigereenhede. Die chalets het slaapplek vir 2 tot 7 persone en beskik oor 1, 2 of 3 slaapkamers met 1 privaat badkamer. Meeste van die chalets en die hut het 'n kombuisie met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, en ander basiese toebehore sowel as braaigeriewe.

Die Oornag Hout-, Mobiele- en Rugsakreisigers-hutte het slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die instansie spog met 'n groot swembad, gemeenskaplike ablusiegeriewe, 'n speletjieskamer, 'n lapa en braaigeriewe.

Daar is hoenders, ganse, kalkoene en katte op die eiendom, sowel as perdryroetes wat na die buurlemoenplase lei om te verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Citrus Creek Chalets And Camping gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false