Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Citrus Creek Chalets and Camping

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 27 resensies vir Citrus Creek Chalets and Camping
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Gwen S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gwen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean camping site with loads of grass and trees.

I enjoyed the stay. Loved the pool. It was very welcome in the heat. I would have preferred a chalet overlooking the river. Chalet 7 was overlooking the highway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferouza A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferouza A
Gesin met tieners

Peaceful.

Host was friendly and very helpful. Home away from home. Fully equipped. Kids enjoyed every minute.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathleen V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was clean, friendly helpful people.

I forgot that there were no teabags etc. which would have been lovely but my fault, not theirs. Would have been lovely. The area had recently suffered from flood damage but they made sure that the accommodation didn't get affected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susi A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susi A
Saam met vriende

Nice little spot.

Great for an overnight stay or day trip to Lamberts Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo H

A very relaxing stay. Just what I needed.

We thoroughly enjoyed our time at Citrus Creek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon G
Gesin met klein kinders

Wonderlike plekkie. Ons het ons tyd baie geniet, lekker swembad en geriewe.

Loadshedding het my nie veel gepla nie, as gevolg van die gasstoof ek kon my koffie elke oggend geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annabel A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annabel A
Gesin met tieners

Place is very neat and tidy just a lot of scary spiders. Manager was very helpful.

Everything was fine just the DStv in the Lapa was not accessible all the time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony B
Saam met vriende

Adequate accommodation for the price, pity about the road noise.

Adequate accommodation for the price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet and suitably located for flower site-seeing.

Suitably located for site-seeing and for travelling to neighbouring towns.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorette H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Dorette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Die huisies is goed toegerus. Dit sal lekker wees as die bad en stort met 'n storthokkie vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gert J
Saam met vriende

Friendly host but facilities needs maintenance.

The hosts was very friendly and pleasant. The garden, however, needs lots of attention and the lawn needs regular mowing. Accommodations was clean and acceptable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beronicia A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beronicia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig, netjies.

Was ’n groot plesier om by Citrus Creek tuis te wees. Baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate S
Enkelreisiger

Clean, quiet and secure.

I enjoyed my stay and will definitely stay there again one day. Thanks guys!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, stil en veilig.

Ek het my verblyf geniet en sal definitief weer eendag daar bly. Dankie julle!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrika G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrika G
Gesin met klein kinders

Pragtige chalets! Geleë langs die mooi Olifantsrivier.

Chalets is goed toegerus met alles wat jy kan nodig hê. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike plekkie om langs die rivier tot rus te kom. Goed toegerus.

Ons het gaan blomme kyk, maar besluit om saam met familie in Citrusdal te kuier. Was slegs 2 aande by die huisie, maar dit was 'n lekker wegkomplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L
Saam met vriende

Behalwe vir die oorvol dorp was dit baie lekker

Citrus Creek was baie netjies en met vriendelike mense. Ek was nie beïndruk met die dorp Citrusdal nie. Oral was daar lang rye en die dorp is baie vuil. Sal nie weer terug keer vir 'n naweek daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Afton W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Afton W
Gesin met klein kinders

Harmonic and relaxing.

Resort is very clean and chalets are equipped with all the basics needed. Very well maintained with a rustic farm feel. Beds and bedding felt new and were super comfortable. The entertainment room needs TLC though, since the pool table was torn. Only downfall was that we were housed next to what I suppose was an elderly resident whom complained about noise. Very strict on no music policy, but felt very restricted not to laugh too loud outside whilst braaing or while playing board games with family on the stoep and lounge. TV sound we kept to minimal so not to upset the neighbour. Will request to not be housed in same chalet again. Staff made regular rounds to ensure we were all good and still enjoying ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rushida H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rushida H
Gesin met klein kinders

Awesome stay during a difficult time.

We occupied unit no 4 and it was more than sufficient for what we needed. There was sleeping place far all 7 of us. The loft room has 3 single beds and the boys had their own 'pad'. They enjoyed that very much. The spar is very close by, so no need to worry if you forgot anything. The house was clean and tidy and there was sanitizer available for us to use during our stay. The pool was the best part of our stay. Next time, we would like to take some time to go horse riding. They have the most beautiful horses that are in excellent condition. We had a very enjoyable stay for the 3 days. Thank you to our host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D
Saam met vriende

Lekker gekuier, perd gery deur die lemoen boorde en die eienaar het ons almal een laat middag met die trekker uitgevat waar ons gaan swem het in die rivier.

Ons het baie rond gery tydens ons tydjie in Citrusdal en die dorpie was vir daai doeleindes lekker sentraal geleë. Die bergpasse, plase met kilometers van wingerde, sitrus en olyfbome so tussen die Sederberge was asemrowend mooi. Daar was soos gewoonlik net te min tyd om als wat die area bied te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zarina D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zarina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gerieflik.

Vriendelike ontvangs. Besorgdheid oor verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbie S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflik, teen groot pad met baie lawaai.

Ons eenheid was skoon en gerieflik, alhoewel net Citrus Creek van al die plekke waar ons oorgebly het vereis het dat ons ons eie handdoeke moes saambring. Citrus Creek word geadverteer as langs 'n rivier, maar slegs semi-permanente inwoners was langs water, die res reg langs 'n grootpad met baie verkeer, veral swaar voertuie. Ons wou graag Citrusdal verken, toe ons die bestuurderes uitvra na besienswaardighede in die omgewing, het sy ons baie bondig meegedeel dat Citrusdal 'n nywerheidsdorp is en daar niks te siene is nie. Sy het vir ons 'n blommetoerpamflet in die hand gestop en ook voorgestel dat ons The Baths besoek gedurende ons dag in die dorp. Ons was teleurgesteld met haar antwoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Citrus Creek Chalets and Camping se terugvoer

Hi Ellie,
All the chalets along the river were already booked long ago, there are not semi permanent people along the river except for one house where my manager stays. Your booking was late so what was available allocated to you.
When you made your booking lekkeSlaap told me it is clear on their booking form and on my web site that we do not provide towels, however I would have provided towels for you had you asked.
You asked me where there were nice flowers at the moment, I told you to drive along the road to The Baths as I had lots of reports on how beautiful the flowers were there. I did not tell you to go to The Baths as they are not receiving day visitors at the moment, or were not during that time.
We also advertise that we have WiFi at the lapa and you could collect a token from us which you did not.
We welcome feedback and would value your comments on where we should upgrade, we are not luxury accommodation but provide excellent self catering facilities at a budget price.

Citrus Creek Chalets and Camping
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard W
Saam met vriende

Beautiful place but poor management.

My experience was not pleasant at all. Such a shame because the place is very conveniently located close to the shops and has a lot going for it with the exception of its management. You get the sense that you're being watched constantly and puts you in a very uneasy space. The guests in the next chalet said exactly the same thing and vowed never to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Citrus Creek Chalets and Camping se terugvoer

Hi Richard,
Unfortunately, our resort is suited more to families and couples. This is made clear when you book and agree to abide by our rules which very clearly states that we do not allow music or noise late into the night or in the early hours of the morning. Management does react to complaints that we receive, and we are sorry that you are still upset by this, however, we stand by our policies.

Citrus Creek Chalets and Camping
Lynette B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well rested.

It was very nice , we rested well. Very pleasant spot to stay when visiting Citrusdal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Citrus Creek Chalets and Camping se terugvoer

Thank you for your review, it was nice to meet you.

Citrus Creek Chalets and Camping
Denise D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D
Gesin met klein kinders

It was very relaxing, just what we needed.

The creek has lot to see, grounds are kept well. Swimming area well equipped.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was baie ontspannend, net wat ons nodig gehad het.

Daar is baie om te sien, gronde is baie netjies. Swemarea is goed onderhou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Citrus Creek Chalets and Camping se terugvoer

Thank you for your review, hope to see you again.

Citrus Creek Chalets and Camping
Michelle N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N
Gesin met klein kinders

Rustig en aangenaam.

Vriendelike diens, skoon en netjies. Sal graag volgende keer langer wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Citrus Creek Chalets and Camping se terugvoer

Thank you for your review, we always appreciate hearing from our guests!

Citrus Creek Chalets and Camping
Nelia E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia E
Enkelreisiger

Gemaklik en alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap.

Ek het Citrus Creek so geniet. Ek sal definitief weet daar wil gaan bly. Die mobile cabin was perfek vir my vir 1 aand. Daar was alles wat ek nodig gehad het vir die 1 aand. En die badkamers is so netjies. Ek sal Citrus Creek vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Citrus Creek Chalets and Camping se terugvoer

Thank you Nelia, it was nice to meet you!

Citrus Creek Chalets and Camping
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oewerstraat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7P4gAsX6mixFdJtEkTJlbUjdHsDpeWWMHv8K1I5SphfY8MsNBv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Oewer Street Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -32.593889 19.011175