Citrus-Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Citrus-Inn is in Clanwilliam, omtrent 200 kilometer noord van Kaapstad, in die Olifantsriviervallei van die Wes-Kaap geleë. Clanwilliam is een van die oudste dorpe in Suid-Afrika.

Verblyf is beskikbaar in 2 kamers. Een kamer het 'n en suite-badkamer en die ander het 'n aparte badkamer. Die en suite-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toiler. Die kamer het ook 'n haardroër en 'n klein platskerm-TV sekere DStv, maar geen sportkanale.

Die kamer met 'n aparte badkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Verder is daar lugversorging, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitkamers, eetarea, kombuis en stoep.

Citrus-Inn bied skilderagtige uitsigte op die pragtige Sederberge wat elke oomblik van jou verblyf ontspanne maak. Kom kuier by ons vir hope hartlike gasvryheid en die rustige atmosfeer van 'n plattelandse tuin.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Citrus-Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false