LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Citrus Lane Gastethuis | LekkeSlaap
+17

Citrus Lane Gastethuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market-straat 44, Johannesburg Noord, Randburg, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Citrus Lane Gastehuis is in Johannesburg Noord, Randburg en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of oornaggaste. Dit is naby maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die gastehuis beskik oor 5 kamers om van te kies. Dit sluit 3 dubbelkamers, 1 kamer met 2 enkelbeddens en 1 enkeleenheid in. Die dubbelkamers het elk ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en ’n yskassie. Elke dubbelkamer het ’n privaat ingang vanaf die parkeerarea.

Die kamer met 2 enkelbeddens bied uitsigte oor die tuin en swembad. Dit het ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en ’n yskassie.

Die enkeleenheid is op die eerste verdieping en het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Dit het ’n kombuisarea met ’n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware. Dié eenheid het ook ’n TV.

Komplimentêre WiFi word voorsien en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Market-straat 44, Johannesburg Noord, Randburg, 2188, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market-straat 44, Johannesburg Noord, Randburg, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA941c88a221f5c7f3f033e9f410059fc11f9454f1dd029e059cc3bc2048a59aeffc8c1d4ba19ef249d1172742d5b485dececb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 44 Market Street Johannesburg North 2188 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.049514 27.9770887
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!