Citrusdal Akkommodasie by Citrusdal Guest Rooms | LekkeSlaap
+11

Citrusdal Guest Rooms

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 93 , Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Citrusdal Guest Rooms is naby al die geriewe in die Sederberg-area in Citrusdal geleë. Dié gastehuis bied die ideale verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Citrusdal is 170 km vanaf Kaapstad en onderweg na Namibië en daarom is dit die ideale plek om te oornag wanneer jy na Namibië of Namakwaland reis.

Verblyf word gebied in 5 slaapkamers wat smaakvol versier is. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens en 2 enkelbeddens (vir familie van 4 met maksimum 3 volwassenes), 1 kamer met 'n dubbelbed en 1 enkelbed, 1 kamer met 2 enkelbeddens en 1 kamer met 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 2 gemeenskaplike braai-areas, 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is, asook 'n swembad.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is geslotekringtelevisie-kameras.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Let daarop dat ons ongelukkig nie kaartfasiliteite vir betaling het nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 43 resensies vir Citrusdal Guest Rooms
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kerkstraat 93 , Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Citrusdal Guest Rooms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 93 , Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ODlhOTYxLTNmOWQtNDFhYi05MjQ2LTgyZDYwOTJmMDAzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 5 93 Kerk Street Citrusdal 7340 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -32.588104881227 19.012780934572
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za