LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by CityView Apartment | LekkeSlaap
+20

CityView Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ethellaan 5, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

CityView Apartment is in die luukse voorstad Northcliff in Johannesburg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstel met 'n uitsig oor Johannesburg, Sandton en Sophiatown. Die woonstel is op 'n woonerf geleë, maar is apart van die hoofhuis op die boonste verdieping.

Die smaakvol gemeubileerde woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n instapstort en 'n verhewe bad, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en ketel in, en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix in die sitarea.

Die woonstel het genoeg kasruimte, WiFi en 'n kuierstoep met buitemeubels en draagbare braaigeriewe.

Die belangrikste trekpleister van hierdie woonhuis is die pragtige terras-tuin, die panoramiese uitsig en die natuurlike klip in die erf, wat 'n algemene kenmerk in dié voorstad is.

Die eiendom is 1,8 km vanaf Northcliff Hill en Alberts Farm af.

Slaapplek

’n Bespreking by CityView Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir CityView Apartment
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Ethellaan 5, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink CityView Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ethellaan 5, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA615c3d8f4bfd6ffac0f41b4ebd7eeddd571ccd9a76188524a849f96f087498ace57f3e5bcce3150fa939173a214c5388f477?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 1 5 1 4 5 Ethel Avenue Northcliff 2195 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.154478646484 27.962895371112
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!