Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CityView Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir CityView Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Braam V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam V
Besigheidsreis

Goeie verblyf.

Raymond was vriendelik en effektief, netjiese en skoon verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J
Enkelreisiger

Absoluut die moeite werd!

Norman het uit sy pad gegaan t.o.v. gasvryheid! Sal definitief weer daar gaan bly en aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein spasie baie goed benut. Gerieflik met bad en stort, gemaklike bed. Volledige, kompakte kombuisie, baie goed ingerig en ongelooflike georden.

Die spasie bestaan uit 'n langwerpige area onderverdeel in 'n slaapkamer, woon/-kombuisgedeelte en badkamer. Die spasie is ongelooflik goed benut om 'n volledige badkamer (met bad en stort), volledige kombuis en slaapkamer met hangkas in te sluit (die slaapkamer is baie klein). Baie goeie veiligheid van die erf sowel as van die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boshoff D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boshoff D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, rustig en goed ingerig!

Was baie vriendelik ontvang, het heerlik gebly en gaan vir seker weer daar tuisgaan. Het ons verwagtinge oortref! Uitsig oor die stad was asemrowend! Uit die gewoel van die stad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ethellaan 5, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98cae14eaf69688e034c9113510fcd58303b270116acc0fe727f4ee058b6b20d6b1056c73ffe94064812b1446e67ae8addbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 5 Ethel Avenue Northcliff 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.154478646484 27.962895371112
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem