3 gaste
0 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Klein Constantia Road, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Clan Constantia Cottage is 'n vrystaande selfsorg-eenheid in die skilderagtige voorstad Constantia, naby die lowerryke wingerde van die oudste wynlande. Die eenheid beskik oor 'n privaat ingang, veilige parkering en 'n battery-rugsteunstelsel, en is op die eienaar se eiendom geleë. Dit is geskik vir paartjies, enkellopendes, kinders, ontspannings- of sakereisigers.
Daar is geen ontvangstoonbank nie. Gaste sal die dag voor aankoms inligting via WhatsApp ontvang.
Die eenheid bied slaapplek vir 3 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank, alles in 'n oopplan-area. Badkamergeriewe sluit in 'n badkamer met 'n toilet en bad, sowel as 'n aparte buitestort met warm water.
Die oopplan-leefarea bied 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, 'n TV (eie Netflix- en Showmax-aanmeldbesonderhede moet gebruik word) en WiFi. Veilige parkering word voorsien.
Die eiendom bied maklike toegang tot hoofweë en is slegs 2 minute van plaaslike winkelsentrums af.
Wingerde om te besoek slegs 2-5 minute vanaf Cottage - Groot Constantia; Klein Constantia; Constantia Uitsig; Buitenverwachting; Steenberg Vinyards; Arende Nest; Constantia Glen; Beau Constantia en Constantia Royal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 35 Klein Constantia Road, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Clan Constantia Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Klein Constantia Road, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang