Clapham North Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clapham North Guest House is in Graaff-Reinet en bied bekostigbare, gehalte-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is by die Sondagsrivier se perdeskoendraai en is deur die Camdeboo Nasionale Park omring. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 8 en suite-slaapkamers. Neem asseblief kennis dat daar 3 verskillende huise is en die foto's op die profiel is 'n mengsel van al die huise wat saamgestel is. 2 van die gastehuise bied 'n gerieflik sitkamer, gratis WiFi en lugversorging in die kamers, asook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe buitekant. Die derde eenheid het 2 slaapkamers, wat saam as 'n groot gesinseenheid of afsonderlik gehuur kan word. Daar is ook lugversorging, 'n yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n klein swembad by hierdie eenheid, asook 'n draagbare Weber wat op versoek beskikbaar is.

Graaff-Reinet het 'n ryk geskiedenis en is die vierde oudste dorp in die land. Daar is baie nasionale monumente en interessante museums om te besoek, asook die ikoniese Vallei van Verlatenheid.

Daar is pragtige voetslaanroetes en voëlkykplekke in die nasionale park. Daar is ook bergfietsroetes en gaste kan 'n lugballon- of vliegtuigtoer oor die dorp neem.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clapham North Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false