Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claptons 24

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kompleks se reëls moet te alle tye streng nagekom word:
1. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
2. Slegs een voertuig per bespreking word toegelaat.
3. Dagbesoekers word met vooraf goedkeuring van eienaar toegelaat. Slegs 2 per slaapkamer.
4. Funksies of partytjies word nie toegelaat nie.
5. Geen harde musiek nie.
6. Indien die reëls nie nagekom word nie kan dit tot boetes of uitsetting lei.

Die breekskadedeposito sluit nie enige skade aan die kajak en spane in nie. Indien nodig, sal dit apart hanteer word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordelike toegangspad, Claptons Beach, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvzgh8uNTuAc9lX70RajfadAz6WLXV14uPHgpJpUI2V5NhSOeTt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Northern Access Road Claptons Beach 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.076625264871 24.920302382125
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem