Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claptons 07

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 128

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 6 resensies vir Claptons 07
Netheid
3.7/5
Diens
2.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.3/5
Ammarentia N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammarentia N
Gesin met klein kinders

Aangename wegbreek.

Dit was absoluut wat ek nodig gehad het. Rustige plekkie met besonderse mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
J F
Gesin met tieners

Baie rustig daar.

Baie mooi en dis loopafstand van die seep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelin G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kelin G
Gesin met tieners

Lovely and we felt very safe

Well situated, private and was very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin M
Gesin met klein kinders

Lovely.

Lovely, peaceful venue with beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barbara S
Gesin met tieners

Nie in Jeffreysbaai nie.

Die wooneenheid was heel gerieflik en baie netjies en skoon. Watersideliving-Claptons is in Astonbaai geleë, wat beteken as jy in Jeffreysbaai wil wees moet jy in jou motor klim en ry soontoe. (Dit word nie in die advertensie aangedui nie, so dis nogal 'n teleurstelling as jy in Astonbaai in plaas van Jeffreysbaai opeindig!) Die grootste nadeel is egter dat Watersideliving-Claptons reg langsaan 'n informele nedersetting is. Dis heel veilig en beskerm soos Fort Knox en mens moet selfs deur 'n hek see toe stap. As jou gedagte dus is om agteroor te sit terwyl die kinders op die strand is, of in Jeffreysbaai se winkeltjies te dwaal is Watersideliving-Claptons nie vir jou die regte blyplek nie. Ons is 'n gesin van 5 wat vir 'n langnaweek in die wintervakansie Jeffreysbaai besoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
A F
Gesin met tieners

Nie iets om te onthou nie.

7 Claptons is ongelooflik geleë, maar dis omtrent waar dit stop. Die eenheid is klein, oud en onversorg. Daar is krake in die vloere. Die banke en beddens is oud en hulle moes so 2 jaar gelede al uitgegooi gewees het. Dis hard en baie oud. As jy al ooit skottelgoed probeer was het oor 'n yskas sal jy weet dat dit nie werk nie. Die eenheid is te klein. Dit was regtig nie iets om oor huis toe te skryf nie. Ons skryf hierdie een maar af vir altyd. Die kragonderbrekings was ook nie 'n plesier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ7uFDwmCrzFUwgvjaDwwj2JuEDWiCl8pChvUQy821TjKTSyikT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 Island Palm Drive Jeffreys Bay 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.076896504984 24.918915331364
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem