Watersideliving - Claptons 33

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Watersideliving - Claptons 33 is 'n drieslaapkamereenheid in ’n sekuritetiskompleks op die strand in Marina Martinique, omtrent 3 km van Jeffreysbaai af.

Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n stapelbed. Die tweede en derde kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Dit is ten volle toegerus en het 'n TV met beperkte DStv-kanale, insluitend sport en ’n DVD-speler in die sitkamer.

Gaste het toegang tot braaigeriewe op die dek.

Die eenheid bied manjifieke see-uitsigte waar jy die dolfyne in die golwe kan sien speel.

Slaapplek

'n Bespreking by Watersideliving - Claptons 33 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Watersideliving - Claptons 33 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 495 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za