3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 60 Cleveland Road, Claremont, Cape Town, 7700, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Claremont Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die voorstad Claremont in Kaapstad. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf tydens hul besoek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus oopplan-leefkamer is gemeubileer met 'n eetkamertafel, 'n enkelslaapbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, sowel as plaaslike wynplase en ongerepte strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Doris Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 60 Cleveland Road, Claremont, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Claremont Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
60 Cleveland Road, Claremont, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang