We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Clarens Eddies

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Des 2023 tot 31 Des 2023.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 176, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R699 R629 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Clarens Eddies bied gehalte-verblyf in die Oos-Vrystaatse dorp Clarens. Die verblyf is ideaal vir naweekbesoekers, gesinne en vriende. Dit is lekker naby die middedorp met verskeie winkels, restaurante, galerye, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede en 2 kamers. Die Santa-eenheid het slaapplek vir 2, June het slaapplek vir 4 en Anki is groot met slaapplek vir 6. Elke eenheid het ‘n privaat ingang en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Linne, handdoeke en warm komberse word voorsien.

Elke kamer het ‘n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, haardroër, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook opwasmiddel, vadoeke, toiletpapier, insekafweermiddel, lugverfrisser, seep en sjampoe.

Gratis, onbeperkte WiFi met 2 WiFi-versterkers is beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Clarens Eddies is ‘n paar minute se stap vanaf ‘n berg met waterstroompies, ‘n dam en voetslaan- en bergfietsroetes in die Clarens Village Natuurreservaat. Begeleide bergstaptogte word deur Clarens Eddies se eienaar gebied, wanneer moontlik. Die gastehuis voorsien ook hul eie water en elektrisiteit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 119 resensies vir Clarens Eddies
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hoofstraat 176, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Eddies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R699
R699 R629
per nag (plek vir 2)
Vanaf R699
R699 R629
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 176, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ3ehfVBKeGsHs7cp9OoCqbqUHDnwHNvFrsc03kWvPsEMnjOWWa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R699 nouVanaf R629 per nag (plek vir 2) 119 5 1 5 176 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518201 28.418564