Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Escape

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 135, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Clarens Escape is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se woonerf in Clarens, 'n dorp in die voorheuwels van die Maluti- en Rooiberge wat heel gepas die Juweel van die Vrystaat genoem word.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoeparea met buitelugmeubels en braaigeriewe. Die stoep kyk uit oor die tuin met 'n lieflike uitsig op die berge in die verte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Clarens Escape
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Jaar gelys 5

Ligging

  • Roosstraat 135, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 135, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACnszSTBKkzc9QKgT1Hmt2GBlNKhRmDMVndy4esTa0dgdZx6jzV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 135 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520162838543 28.41803989491
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem