Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Escape

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Clarens Escape
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Monya G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monya G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke. Baie lekke.

Ons het heerlik gerus. Pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en gerieflike eenheid.

Eenheid is fantasties en gerieflik ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco I - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco I

Leaker stay!

Pleasant stay, comfortable accommodation and great views. We have already recommended it to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy B

An amazing place to gather yourself.

Absolutely spectacular. Fresh air and incredible views. Golden Gate is a lost opportunity for tourism. It is so stunning. Our fur kids were able to come along. Our host was super friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer met 'n mooi uitsig.

Eenheid is mooi uitgelê met hope spasie in die sit-/eetkamer wat op die patio uitloop. Oggendkoffie met dagbreek en uitsig oor die berge is die beste. Alle geriewe in die eenheid is van goeie gehalte en in werkende toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thapelo M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thapelo M
Gesin met klein kinders

We had a wonderful stay, I will come again.

The place was clean and everything was perfect. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Pragtig verby!

Ek en my family het my verjaarsdag daar spandeer en dit was hemels. Sal vir seker weer die plek gebruik. Wens ons het 'n tower staffie gehad om die plek net so oor te dra na ons eie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elisabeth S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth S
Saam met vriende

Our stay was wonderful. It's a beautiful, fully equipped, comfortable place to stay.

Thank you. We had a very good time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne B
Gesin met tieners

Baie mooi uitsig. Lekker kaggel.

Het die naweek baie geniet. Dankie tog vir 'n gasstoof en kaggel tydens loadshedding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candis M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candis M
Saam met vriende

Quiet, peaceful and clean.

Very neat and tidy. Very nice view. Comfortable beds and couches. Check-in was easy. Monique is very friendly and informative. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik A

One of the best places we have stayed at in Clarens.

Clean, neat, spacious with magical views. Awesome! Very disappointed that we were only staying one night. Will definitely stay here again and can highly recommend.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine R
Saam met vriende

Rustig, pragtige uitsig, vriendelike diens.

Ons het al van tevore in hierdie eenheid gebly en is baie gelukkig daarmee, maar was bietjie teleurgesteld dat die kostes vir verblyf presies dubbel die prys is van wat dit is dwarsdeur die jaar. Mens verwag 'n effense duurder prys tydens Desember, maar is dit die norm om die prys te verdubbel? Dis nou die tweede keer dat ons gaan bly in eenhede wat koninggrootte-beddens adverteer in die hoofslaapkamer, waar die bed eintlik net 'n gewone dubbelbed is. Dit is een van die dinge waarna ons spesifiek kyk as kriteria tydens die besluit oor waar ons gaan bly. Dis miskien ook vir ander lede belangrik om te weet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Escape se terugvoer

Hi Madeleine, baie dankie vir jou terugvoering en jou volgehoue ondersteuning. Kerstyd is ongelukkig een van die duurste tydperk van die jaar weens aanvraag. Ons beddens word geadverteer as "queen" grootte. Dit is ook in realiteit queen, nie 'n "king" nie. Ons is bly julle het verder lekker gebly en hoop om julle gou weer te sien (verkieslik buite seisoen waar julle minder kan betaal). Groete

Clarens Escape
Martie W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie W
Gesin met tieners

Stunning will stay at Clarens Escape again.

We loved it and would go back to Clarens Escape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenobia V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia V
Saam met vriende

Nice and cosy.

Clarens Escape was exactly what was advertised. Everything available in the house that is needed and the electric blankets were very welcomed during the cold nights. We enjoyed our stay and would book with Clarens Escape again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurice P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurice P
Saam met vriende

Central location.

The unit is spacious & was spotlessly clean & tidy. It has a well equipped kitchen if you plan on cooking. However, there are a few issues. Clarens is extremely cold in winter & we found it strange that the duvets on the beds were summer duvets. There were electric blankets on the beds but if you are not comfortable using an electric blanket there is not the option of putting an extra blanket on as there were none available. The house is situated on the main road leading to the location & has a lot of traffic & pedestrians. If you are wanting a quiet country escape this is not the place for you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaap R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap R
Gesin met klein kinders

Great cottage, great town.

Awesome new cottage that has all you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anène F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anène F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon en netjies.

Dit was sprokiesmooi en dit was naby alles en ons is spoedig ingelig deur Eward van beurtkrag, en daar was ligte beskikbaar in die huis. Die beurtkrag het toe glad eers nie gepla met die lekker kaggel en uitsig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natatsha C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natatsha C
Gesin met klein kinders

Edward was baie behulpsaam met enige vrae wat ons gehad vooraf.

Selfs met aankoms was hy bereid om te help. Die uitsig is wat ons aanvanklik getrek het tot die besluit om Clarens Escape te kies. Eenheid was baie netjies en modern. Die eenheid het alles gehad wat nodig was. Die eenheid was groot genoeg vir 4 volwassenes sonder om oor mekaar te val. Rustige atmosfeer en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L
Gesin met tieners

Heerlik gebly met pragtige uitsig.

Heerlik gebly met pragtige uitsig en loopafstand van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ada R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ada R
Gesin met tieners

Ruim en netjies.

Clarens Escape is ruim en netjies, met alles wat jy nodig het om gerieflik te oornag. Ten spyte van die koue weer buite, was dit heerlik warm sonder dat ons die kaggel aangesteek het. Die uitsig vanuit die sitkamer oor die berge is pragtig. Ek sal Clarens Escape vir enigeen aanbeveel. Baie dankie vir 'n heerlike oornag. Ons sal volgende keer definitief langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri L
Gesin met klein kinders

Netjiese eenheid met die beste view.

As gesin het ons dit geniet om by die eenheid te bly. Dis netjies, stylvol en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ons sal graag terug wil gaan in die winter en voor die kaggel sit en die berge bewonder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clarens Escape is 'n juweel!

Absoluut 'n fantastiese plekkie in Clarens met die mooiste uitsig. Sal dit enige tyd aanbeveel. Deur en deur die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebecca H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rebecca H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view and clean!

We had a great stay at Clarens Escape Unit 1. The view from the patio is beautiful! The house is modern, very neatly presented and most importantly clean! The property does have a perimeter fence but unfortunately not secure for small breed dogs who could easily slip through and run onto the busy road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm C
Gesin met tieners

Well appointed and a great location to explore Clarens.

A really great cottage, with everything you need for a great weekend away (even a dog bowl in case you forgot). Great views of the mountains. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Gesin met tieners

Uitstekend!

Pragtige plek met mooiste uitsig en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Uitsig, uitsig, uitsig - uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Gesin met klein kinders

Luuks met 'n goeie uitsig.

Baie netjies en skoon. Luukse geriewe. Baie mooi views van die berge. Stap afstand van die middedorp af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren L
Saam met vriende

Die mooiste skoonste wonderlikste oorslaapplek wat ek ken.

Ek sal definitief hierdie verblyf aanbeveel, en Clarens is 'n lieflike plek. Mens moet meer as een nag daar bly - oorslaap vir een aand is hopeloos te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay in a very comfortable, clean and well equipped unit. Beautiful view of the mountains.

Pleasant and relaxing stay in a very comfortable, clean and well-equipped unit. Although we did not meet the owner, he was very helpful. Beautiful view of the mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsigte wat jou asem wegslaan!

Clarens Escape het ons eerste kuier na Clarens beslis een vir die boeke gemaak! Die uitsigte was absoluut besonders en so spesiaal vir ons! Die huis is heerlik uiteengesit, die beddens lekker gemaklik, en die badkamer privaat met 'n heerlike bad! Die eenheid was besonders en het ons dadelik op vakansie laat voel. Ons het soveel tyd gemaak om net op die stoep heerlik met 'n drankie te sit sodat ons die heerlike uitsigte van die berge kan geniet! Ons sal beslis terug kom na Clarens Escape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janneke L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Views, modern and internet connectivity!

The humans as well as the dogs loved their stay. The unit was walking distance to the town, with a big garden for the dogs. The unit was modern with the convenience of Wi-Fi and a smart TV. The patio had a great view of the mountains creating a sense of space. We would want to come for five days next time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, goeie ligging en alles wat ons nodig gehad het.

Ons sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherise V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise V

Kon nie vir beter vra nie!

Pragtige uitsig. Huis is netjies, modern, skoon en mooi. Kombuis het alles wat mens nodig het en stort se waterdruk is lekker sterk. Sal vir seker weer by hulle bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P
Gesin met tieners

Was n wonderlike naweek

Goeie ligging, netjies, ruim en naby alles

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig en stoep met Weber braai.

Heerlik gebly in die pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile J

Stunning view, netjies, skoon, groen gras, honne was bitter happy en WiFi-netwerk excellent, air show, ballonne, alles visible, beautiful place.

Awesome place, lovely scenery and we had all we needed. Slept well, and relaxing place with beautiful viewing of birds, marathon runners, hot air balloons, air shows what an awesome place to stay - lovely indeed. Thanks Edwards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunel B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel B
Saam met vriende

Heerlik gekuier. Twee dae was net te kort.

Alles was pragtig. Niks nodig gehad wat nie daar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cg M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cg M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam.

Ongelooflike plek in die hart van Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bart S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rust in vrede.

If you want to get out of the city and not afraid to drive a bit, Clarens is a great place to go. Clarens escape has all you need to just unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mavis T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mavis T
Saam met vriende

It's a great spot to come and unwind, away from the buzzing city life.

If you're on transit to Lesotho, this is the best place to take a breather before continuing with your journey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Femke V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Femke V
Saam met vriende

Beautiful, neat and clean accommodation. Friendly.

Friendly. Very neat and clean accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezane C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezane C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, clean space - close to all the attractions and restaurants.

We had a great stay at Clarens Escape. Will definitely recommend this. Only note, the geyser is not big enough for four people, other than that, perfect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike, skoon plek - na aan al die besienswaardighede en restaurante.

Ons het wonderlike verblyf by Clarens Escape gehad. Sal dit definitief aanbeveel. Die enigste nota is dat die geiser nie groot genoeg is vir 4 gaste nie, anders as dit, perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met vriende

Ongelooflik lekker gebly in pragtige moderne eenheid.

Die eenheid is pragtig gemeubileer en so silwerskoon! Daar is alles wat mens nodig kan kry. Ons het heerlik gekuier daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfried B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful house with a wonderful view.

Clarens Escape was even better than we expected. The house is newly refurbished with modern, state-of-the-art equipment, a fully-equipped modern kitchen, it is spacious and very tastefully designed. The highlight is the open terrace from which there are wonderful views of the area, quite spectacular. Another highlight for us was the fast WiFi connection which we used extensively. Edward, our host, was just perfect, he not only showed us the house but gave us a lot of valuable information about what to do and where to go. He was also particularly helpful when we had some car problems which he helped to solve. We hope we will be back soon, and then stay longer than just two nights!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige huis met 'n pragtige uitsig.

Clarens Escape was selfs beter as wat ons verwag het. Die huis is onlangs opgeknap met moderne, nuwe toerusting, 'n volledig toegeruste moderne kombuis, ruim en smaakvol ontwerp. Die hoogtepunt is die oop stoep vanwaar jy 'n wonderlike uitsig oor die gebied het. Nog 'n hoogtepunt vir ons was die vinnige WiFi wat ons deeglik gebruik het. Edward, ons gasheer, was net perfek, hy het ons nie net die huis gewys nie, maar het ons baie waardevolle inligting oor wat om te doen en waarheen om te gaan gegee. Hy was ook besonder hulpvaardig toe ons motor probleme gehad het wat hy gehelp oplos het. Ons hoop ons sal binnekort terug wees, en dan langer as net twee nagte bly!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B
Saam met vriende

Stylvol en gemaklik.

'n Stylvolle eenheid met 'n ongelooflike uitsig. Die eenheid is beslis aan te bevele. Daar is voorsien in al ons vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Ons het hierdie netjiese, ruim en stylvolle gemeubeleerde plek baie geniet. Alles wat ons nodig gehad het insluitend 'n mooi uitsig en kaggel. Die gasheer Edward was ook baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G
Saam met vriende

Prakties, netjies, modern en baie mooi. Het ook 'n mooi uitsig en 'n lekker kaggel.

Ons het 'n wonderlike ervaring gehad by Clarens Escape. Geriewe is modern, pragtig en skoon en netjies toegerus met al die nodige om 'n lekker kuierwegbreek te geniet. Dit het 'n mooi uitsig en is ook stapafstand van die hoofstraat. Sal vir seker weer gebruik maak van Clarens Escape en sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caren N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren N
Gesin met klein kinders

Felt like we were staying in a 5-star hotel, only more spacious and private!

The space was recently renovated and beautifully decorated. There is so much attention to detail, and extra amenities such as two-point plugs and firewood supplied to make our stay even more comfortable. I can definitely recommend staying at the Clarens Escape!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Escape se terugvoer

Thank you Caren, for the wonderful review. We couldn't have asked for better guests and we hope to see you in the near future. Regards, Edward.

Clarens Escape
Delete D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delete D
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Dit was 'n ongelooflike ervaring en elke sent werd. Hierdie plek is 'n juweel. Ons sal nie weer by enige ander plek in Clarens bly nie. Als was perfek en 'n baie spesiale ervaring. Sien julle beslis gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Escape se terugvoer

Baie dankie Marieta, ek is bly julle het ons plek so geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Edward

Clarens Escape
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 135, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACnszSTBKkzc9QKgT1Hmt2GBlNKhRmDMVndy4esTa0dgdZx6jzV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 135 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520162838543 28.41803989491
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem