LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clarens Manor | LekkeSlaap
+32

Clarens Manor

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roosstraat 294, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Clarens Manor is die perfekte wegbreekplek vir vriende en families. Die instansie spog met ’n asemrowende berguitsig.

Die eenheid beskik oor 5 slaapkamers wat slaapplek vir 10 gaste het. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander 4 slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed. Ander geriewe in die kamer sluit ’n kaggel, 2 sitareas, TV met DStv, WiFi en 5 en suite-badkamers in. Die eerste badkamer het ’n bad en ’n stort en die ander 4 badkamers het elk ’n stort. Die eenheid het ook ’n vuurput, Weber-braai en ’n kombuis. Die kombuis is met ’n mikrogolf, skottelgoedwasser, groot yskas-vrieskas en ’n Nespresso-masjien toegerus. Gaste moet asb. hul eie koffiekapsules saambring, ons voorsien wel koffie, tee, suiker, melk, beskuit en speserye om gaste welkom te laat voel.

Daar is veilige parkeerplek en ’n braai-area op die perseel.

Doendinge in die area sluit, voëlkyk, perdry, wildkyk, fietsry en begeleide staptoere in. Die huis is ook net 100 m vanaf Clarens se middedorp met verskeie winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Clarens Manor sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Clarens Manor
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Roosstraat 294, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roosstraat 294, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMGNhZTEyLWVhYjItNGYyOC1hZWE1LWRhZmI3ZmY2YzU2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 10) 22 5 1 5 294 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 12:00-17:00 11:00 -28.516499 28.421235
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!