LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clarens Oxwagon Camp | LekkeSlaap
+17

Clarens Oxwagon Camp

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 28 Sep 2020 tot 15 Des 2020.

  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linwood-plaas, Fouriesburg-weg, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R468 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Clarens Oxwagon Camp is 'n unieke ossewa-kampplek wat net 7 km buite Clarens op die plaas, Linwood, geleë is. Clarens is bekend as die juweel van die Vrystaat en bied pragtige uitsigte en 'n verskeidenheid besienswaardighede. Hierdie rustieke kamp is 'n sakpas-opsie vir individue, gesinne en groepe wat die buitelug wil geniet.

Let asb. daarop dat hierdie 'n kampterrein is, gaste moet dus hul eie beddegoed en eetgerei saambring. Clarens Oxwagon Camp bied verblyf in 15 egte, opgeknapte ossewaens wat elk enkelstapelbeddens het. Die wa het slaapplek vir 6 gaste - 4 volwassenes op die onderste beddens en 2 kinders op die boonste beddens. Neem asseblief kennis dat die boonste beddens slegs geskik is vir kinders onder 12. Elke ossewa 'n braai met 'n tafel en stoele. Die wa het ook 'n lig, maar geen kragpunt nie.

Die gemeenskaplike ablusiegeriewe sluit klassieke emmerstorte met warm water, wasbakke en spoeltoilette in. Die gemeenskaplike kombuis het 'n wasarea, yskas, ketel en vierplaat-gasstoof. Ander geriewe sluit veilige parkeerplek en konferensiegeriewe in.

Let asb. op dat daar 'n 700 m lange grondpad is wat na die eiendom lei.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, wildritte en wynproe in.

Clarens Oxwagon Camp is 'n sakpas-opsie vir buitelug-liefhebbers wat Clarens en die Oostelike Vrystaat wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 64 resensies vir Clarens Oxwagon Camp
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Linwood-plaas, Fouriesburg-weg, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Oxwagon Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R550
Vanaf R468
per nag (vir 2 persone)
was R550
Vanaf R468
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linwood-plaas, Fouriesburg-weg, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63iRXEAx1oRacWImAVGTmzRTce8lZ8d7hTZTVlC8LqH9FJqZQg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R468  per nag (vir 2 persone) 64 5 1 5 Linwood Farm Fouriesburg road 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.56939296965 28.404134825195
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!