Clarens Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clarens Retreat is in die idilliese dorpie Clarens ongeveer 300 km van Johannesburg, Durban en Bloemfontein af geleë. Dit bied stylvolle en gemaklike selfsorg-akkommodasie tussen die pragtige Rooiberge. Die toevlugsoord is binne loopafstand van die dorpsplein met 'n verskeidenheid kunsgalerye, restaurante en winkels.

Clarens Retreat het 3 individueel versierde selfsorg-eenhede, van die ateljeewoonstelle tot 'n luukse bergwoonstel. Geriewe op die perseel sluit WiFi en veilige parkeerplek in.

Clarens staan bekend as die avontuurhoofstad en die 'Juweel van die Vrystaat'. Avontuurvrate en natuurliefhebbers is ewe lief vir Clarens. Daar is staproetes reg rondom die dorpie. Golden Gate Nasionale Park is minder as 20 km weg en die meer avontuurlustige reisigers kan hulle paspoorte saambring en Lesotho besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clarens Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za