LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clarens Retreat | LekkeSlaap
+38

Clarens Retreat

Grondvloerateljee
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Ander geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektriese muurverwarmer en -komberse en 'n kombuisie, wat met 'n gasstoof, ketel, broodrooster, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is, in. Die eenheid het ook 'n privaat patio met 'n braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Daaglikse ontbyt kan teen 'n esktra koste by ons restaurant, Treat, bestel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljee op die eerste verdieping
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n muurverwarmer, elektriese komberse en 'n kombuisie met 'n gasstoof, ketel, broodrooster, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n privaat balkon met 'n braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Daaglikse ontbyt kan teen 'n esktra koste by ons restaurant, Treat, bestel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Anneks-ateljee met stoep
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ateljees is ruimer as die standaardateljees en het 'n stoep en 'n braai. Die stoep het 'n uitsig oor die tuin. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV, yskassie, tweeplaatkookplaat, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Daaglikse ontbyt kan teen 'n esktra koste by ons restaurant, Treat, bestel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bergwoonstel
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie stylvolle eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kaggel, sitkamer, kombuis en 'n TV met DStv in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Daaglikse ontbyt kan teen 'n esktra koste by ons restaurant, Treat, bestel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamerwoonstel
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie groot oopplan-eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n sitkamer met 'n TV en 'n kombuisie, wat met 'n stoof en yskas toegerus is, in. Hierdie eenheid het ook 'n patio.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Daaglikse ontbyt kan teen 'n esktra koste by ons restaurant, Treat, bestel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie eenheid het ook 'n sitkamer en 'n kombuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Daaglikse ontbyt kan teen 'n esktra koste by ons restaurant, Treat, bestel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 411, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfiU6tYCpBaxu3Bp7m6dZpajM95j3R9eLIfL206fJwMIEU0Iqki?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (vir 2 persone) 95 5 1 5 411 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.512734 28.423188
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!