Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claridge Heights 307

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Claridge Heights-kompleks, Ramsgate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R855 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Claridge Heights 307 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Claridge Heights-kompleks wat 20 eenhede in Margate beslaan en net 'n entjie vanaf die Blouvlagstrand en die bekende Waffle House geleë is.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Daar is 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV met 'n DStv-koppelpunt in die sitarea as gaste hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

'n Aangewese kelderparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien. Die kompleks het gemeenskaplike braai-areas.

Slaapplek

’n Bespreking by Claridge Heights 307 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Claridge Heights 307
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Ligging

  • Clarence-straat, Claridge Heights-kompleks, Ramsgate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Claridge Heights 307 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Claridge Heights-kompleks, Ramsgate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA985823fafc39b69c6a7e0679717822f5f267f69fd0670df4ee9d3e6abcc5f455378e25a935873f16f3b291dad16f839cfaaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Clarence Street Claridge Heights complex 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.889048710028 30.347107944844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem