Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claridge Heights 308

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Claridge Heights 308, Ramsgate-suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Claridge Heights 308 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Ramsgate, 'n oorddorp net suid van Margate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus spog met verskeie goue strande, strandmere, rotsagtige klowe, grasvelde, die warm Indiese Oseaan, sonnige weer, subtropiese woude en plantegroei wat skares lok, veral gedurende die feesseisoen.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die kamer het ook skuifdeure wat lei na 'n lieflike stoep. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n en suite-badkamer in die tweede slaapkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer het ook skuifdeure wat lei na 'n klein stoepie met 'n lieflike see-uitsig.

Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetkamer het sitplek vir 6 gaste en lei na 'n klein stoep. Die sitarea het 'n rusbank, 2 stoele en 'n platskerm-TV met OpenView. Bring gerus jou eie standaard-dekodeerder vir ekstra kanale en vermaak.

Die pragtige leefarea het sitplek vir 8 gaste met 'n pragtige koepelvenster met luukse gordyne wat dit 'n aangename en rustige area maak. Parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar onder 'n skadunet. Addisionele gasteparkeerplek vir 1 voertuig en parkeerplek vir 'n sleepwa is ook beskikbaar.

Gaste kan oor die sandbank stap van Ramsgate af na Southbroom indien hulle 'n maaltyd of skemerkelkies by die restaurant by Southbroom-strand wil geniet. Of stap na die beroemde Waffle House vir die beste wafels en die mees asemrowendste see-uitsigte aan die Suidkus.

Slaapplek

’n Bespreking by Claridge Heights 308 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Ligging

  • Clarence-straat, Claridge Heights 308, Ramsgate-suid, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Claridge Heights 308, Ramsgate-suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA239bfe3685c0aa9df9ee5e644feaff8d7e22c9966e590de34bc7fcf7b146e32c0335cd41efa34bd43f39e78c36bbce215d43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 6) Clarence Street Claridge Heights 308 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.8894368 30.34673
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem