Clartal's Place

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jaco V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Was baie aangenaam gewees. Frik was 'n baie goeie gasheer. Het ons heeltemal welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Still en rustig, baie vriendelik. Het lekker gebly, tee en koffie fasiliteite was meer as genoeg, bed is groot, slaap lekker en alles was so.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker geslaap. Ja, baie netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Puik, rustige pragtige bekostigbare verblyf. Ons het al 'n vorige keer hoër aangebly. Die gasheer het uit hulle pad gegaan om die kamer weer te skuif soos ons dit gehad het, sodat dit gemaklik is vir die baba. Frik het onthou, ek hou van karringmelk beskuit en ekstra koffie. Die klein goedjies tel so baie. Regtig puik diens en beste waarde vir geld 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Maklik, mooi en stil. Die gasheer en gasvrou was baie bedagsaam en verwelkomend. Dit is 'n pragtige stil plek met tonne gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calvin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Outstanding! A wonderful getaway, perfect for a quiet rest. Ample space and great braai areas. The hosts are very friendly and the place is very comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vimbai G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Amazing. It was the most amazing stay! Really responsive, kind and caring hosts. I would highly recommend them. I would want to rate them a whopping 10 star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frik
Clartal's Place
Vimbai. Thank you so much. Looking forward to seeing you soon. Frik en René

Stephan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, gerieflik en baie skoon en netjies. Absoluut heerlik, rustig en stil, eienaars baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frik
Clartal's Place
Baie dankie Stefan. Dit is net ‘n plesier om julle te ontvang hier.

Gerrie N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lekker. Ja, Frik is baie vriendelik. Het sommer tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Baie gerieflik. Sommer tuis gevoel! Lekker spasie en honde dit ook geniet en was baie welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Frik
Clartal's Place
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te kon leer ken en onthaal.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 246 Swaeltjie, Zwavelpoort, Pretoria, gaute, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543aea324eb28a8acf0f2dc27ce61dbed278e908c591b3821301be8bf5cc231b8a6824642f4a52f398891ba332dfb3c5be9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 Plot 246 Swaeltjie Zwavelpoort gaute Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.829519753478 28.403477051798
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang