LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10
Gastehuis in Pretoria

Clartal's Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Madi Mg D
1 nag
5.0
Aug 2026

Vrede en rustigheid. Ek was baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en gasheer. Die kamer was ruim en netjies. Ek het baie lekker gebly. Ek kan beslis Chartal's Place aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Ons het baie lekker gekuier. My kleindogter het die ruimte geniet. Baie vriendelik ontvang. Aangename mense. Amper soos goeie vriende wat ons jare al ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert E
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Lekker plek en lekker mense, huis weg van die huis af. Ek het baie lekker gebly en die eienaars was supervriendelik. Alles was rustig en ons het veilig en lekker warm gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelza B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Gaan vir seker weer daar bespreek. Ons het baie lekker gebly. Daar was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtig, netjies, gerieflik en ruim. Kos vir die siel. Ons het so lekker by Clartal's Place gebly saam met ons twee worshondjies. Die kamer is ruim, pragtig en netjies. Die badkamer is modern, sprankelend skoon en ruim. Die tuin is so mooi met gerieflike tuinmeubels onder die groot koeltebome langs die swembad. Die gashere is dierbaar, vriendelik en besorg. Clartal's Place het al ons verwagtinge oorskry. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan O
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Warm and welcoming. What a wonderful stay. Clean and quiet. We visited for a wedding nearby and we were welcomed even late at night. We also had a good chat with the owners and how welcoming they were. Definitely an option when we are around the area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Was baie aangenaam gewees. Frik was 'n baie goeie gasheer. Het ons heeltemal welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Still en rustig, baie vriendelik. Het lekker gebly, tee en koffie fasiliteite was meer as genoeg, bed is groot, slaap lekker en alles was so.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker geslaap. Ja, baie netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Puik, rustige pragtige bekostigbare verblyf. Ons het al 'n vorige keer hoër aangebly. Die gasheer het uit hulle pad gegaan om die kamer weer te skuif soos ons dit gehad het, sodat dit gemaklik is vir die baba. Frik het onthou, ek hou van karringmelk beskuit en ekstra koffie. Die klein goedjies tel so baie. Regtig puik diens en beste waarde vir geld 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Plot 246 Swaeltjie, Zwavelpoort, Pretoria, gaute, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543aea324eb28a8acf0f2dc27ce61dbed278e908c591b3821301be8bf5cc231b8a6824642f4a52f398891ba332dfb3c5be9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 Plot 246 Swaeltjie Zwavelpoort gaute Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.829519753478 28.403477051798
Soek in 'n groter streek