Alberton Akkommodasie by Claus Inn Guesthouse | LekkeSlaap
+11

Claus Inn Guesthouse

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bodminweg 15 , New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R695 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Claus Inn Guesthouse bied B&B- en selfsorgverblyf in Alberton. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers en sakelui wat op soek is na verblyf naby verskeie geriewe.

Ons het verskillende eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense. Elke eenheid het 2 enkelbeddens of 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer, en die dekor is stylvol. Verder is elke eenheid toegerus met lugversorging of waaiers/verwarmers, gratis WiFi, TV, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en ander toebehore.

Ontbyt en ander maaltye is beskikbaar teen addisionele kostes. Die gastehuis het ook 'n swembad en braaigeriewe vir gaste se gebruik. Sakereisigers sal bly wees om te verneem dat die gastehuis oor konferensiekamers beskik en dat spyseniering beskikbaar is vir troues en sosiale saamtrekke.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n hek met afstandbeheer. Claus Inn Guesthouse is naby winkelsentrums, teaters, 'n gholfbaan en Union- en Clinton Hospitaal (om maar 'n paar te noem).

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 8 resensies vir Claus Inn Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Bodminweg 15 , New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Claus Inn Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bodminweg 15 , New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMzhlNzhkLTIwMDctNGZlNS05MmVjLWIyMjlkMmVhNDZkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R695  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 4 15 Bodmin Road New Redruth 1449 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.267547 28.10828
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za