Clearview Estuary Apartment 2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- The rates displayed are based on a self-catering basis. Meals can be ordered at an additional rate.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R250 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Inklok na 14:00. Uitklok voor 11:00 vm. Geen rook, vaping of e-sigarette nie. Geen troeteldiere nie. Geen partytjies/geleenthede nie. Rapporteer skade/brekasies. Vir verlore sleutels of 'n afstandbeheerder, sal gaste R350 moet betaal. Slegs geregistreerde gaste kan oornag bly. Wanneer daar 'n bykomende gas is en nie in die aanvanklike bespreking bespreek is nie, word 'n ekstra R300 per nag gehef. Geen besprekings deur derde partye nie, tensy dit korporatiewe besprekings is. Die kapasiteit van gaste vir hierdie eiendom is slegs 2. Kinders ouer as 4 jaar sal die volwasse fooi betaal. Kopieë van ID/paspoorte word vereis met inklok. Stil ure: 22:00 – 7:00 vm.
Geen verfilming en kommersiële fotografie op die perseel nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Clearview Place, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang