Clermont Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clermont Lodge is 'n gastehuis in die hartjie van Clermont in Indunduma in Durban. Die lodge is stapafstand vanaf die Sugar Ray-stadion en 15 minute se ry vanaf uShaka Marine World, Sun Coast Casino en die strand. Ons bied bekostigbare tariewe en personeel wat flink en vriendelike diens lewer om toe te sien dat gaste gerieflik is tydens hul verblyf.

Verblyf word gebied in 7 gastekamers met staanwaaiers en koffie- en teemaakgeriewe.

Ons kombuis bied heerlike tuisgemaakte etes - goeie kos teen goeie pryse. Die perseel bied ook 'n slaghuis. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan van die braai-area gebruik maak.

Clermont Lodge bied Gig Masterz Salon - 'n moderne salon wat tot gaste se beskikking is tydens hul verblyf hier. En, terwyl jy tyd verwyl by die salon of lodge kan jy sommer jou motor by ons Gig Masterz Car Wash gaan afgee.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clermont Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R506 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]