LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cleveland Guest Farm | LekkeSlaap
+28

Cleveland Guest Farm

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Cleveland Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kobus V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename plaasatmosfeer en gemaklike mense.

Die kort kuier (oornag) was baie aangenaam. Dankie vir die plaasatmosfeer en al die pluimvee wat ons kon waarneem en leer ken. Die ontbyt is baie groot en lekker. Ek sou sê te veel.

Marisa V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V
Gesin met tieners

Egte plaas-gasvryheid.

Cleveland het 'n gerieflike vriendelike plaasatmosfeer met uitstekende verblyf en die grootste ontbyt wat ek nog gekry het! Dit was een van die lekkerste verblyf-ervarings in 'n lang tyd. Die kinders geniet die plaasdiere en die tuin is 'n lushof en lafenis vir die siel. Hierdie is vir seker in die toekoms my verblyfkeuse vir oornag in Kirkwood-omgewing.

André N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André N
Gesin met tieners

Gasvryheid uit die hart.

Baie dankie vir die bederf and gasvryheid wat vanuit die hart kom. Ons het absoluut heerlik gekuier en sommer deel geword van die familie.

Harald K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harald K
Gesin met tieners

Very warm and friendly. It is a farm and not a hotel - exactly what we have been looking for. Hosts know all the local attractions and help with reservations.

As this has been our first visit in South Africa we needed lots of help to decide what to do. Our hosts helped us to visit the real attractions and assisted us with reservations and their connections to the local guides. Erina organizes a perfect stay for you and her husband is "Head of Braai" - his steaks are delicious! We really enjoyed our stay! Many thanks to the whole family! Absolutely worth the price!

Daniël C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël C
Gesin met klein kinders

Cleveland het al ons verwagtinge oortref.

Erina en haar man se vriendelike, professionele, uiters behulpsaam en gasvrye voorkoms het ons behoorlik bederf en ons kort vakansie uit en uit die moeite werd gemaak. Die geriewe was pragtig skoon en netjies, die ontbyt was uit die boonste rakke en die plaasomgewing het die kinders die geleentheid gebied om kind te wees soos toe ons nog kinders was. Ons sal Cleveland Guest Farm vir enige iemand aanbeveel wat hou van bogenoemde en ons hoop om hulle gou weer te besoek.

Marolene V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het hier baie tuis gevoel.

Die verblyf was baie gerieflik, skoon en netjies. Het perfek in ons reisplan ingepas na 'n besoek aan Addo Nasionale park. Erina en haar gesin is hartsmens, warm en gasvry. Sal aan enige iemand aanbeveel. Ons het die vreeslik baie geniet.

Marietjie M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie M

Baie vriendelik ontvang en rustige atmosfeer.

Sien sterre.

Jaco  - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, gasvry en vriendelike mense!

Pragtige plaas, lekker ruim kamer met lugversorging. Alles pragtig netjies. Heerlike melktert en ontbyt! Baie gasvry en vriendelike mense. Kan dit definitief aanbeveel.

Cleveland Guest Farm's terugvoer

Hallo Jaco

Baie dankie dat julle Cleveland gekies het om te oornag. Die sitrus seisoen is op ons, kom kuier weer lekker vars lemoensap.

Mooidag, Erina.

Cleveland Guest Farm
Anet V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet V

Pragtige, gerieflike kamers met baie vriendelike en hulpvaardige diens.

Ek en my ma het een nag oorgeslaap vir 'n begrafnis in Kirkwood. Die kamers is regtig baie gerieflik en is lekker privaat geleë. Ons ontbyt was heerlik (en heeltemal te veel). Met vertrek is ons gegroet met tuisgebakte koekies en druiwe en het sommer 'n sak suurlemoene ook ingelaai. Dis die wonderlikste gasvryheid en vriendelikheid. Sal enige iemand sterk aanbeveel om hier aan te bly.

Cleveland Guest Farm's terugvoer

Beste Anet

Ek is so bly julle het hier kom slaap by ons, en net die rustigheid van die plaas beleef.

Mooi jaar verder, kom kuier weer asseblief.

Groete uit die Oos Kaap, Erina.

Cleveland Guest Farm
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morehoopplaas, Sunnybank-weg, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3ZDAxYTdiLWZiZjItNGQ3My1iMTU1LTBkMWI4ZDJiMjYxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Morehoop Farm Sunnybank way 6120 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.417504 25.477118
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!