Clifton Beachfront Penthouse
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-weg 61, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R7 599 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Clifton Beachfront Penthouse is in die gewilde kusbuurt, Clifton, in Kaapstad en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklas restaurante en strande. Dit is binne maklike bereik van alle doendinge en besienswaardighede wat die Moederstad bied.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers met elk 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en lugversorging. Diehoofslaapkamer het 'n TV en die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer se badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek. Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n fantastiese uitsig oor die strande en op die berge. Daar is ook 'n etenstafel. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi.
Skoonmaakdienste is slegs op versoek beskikbaar en is afhangend van beskikbaarheid: Maandae tot Vrydae van 10:00 tot 12:00 teen geen ekstra koste nie. Op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae kan skoonmaakdienste teen R450 per dag gereël word mits reëlings daarvoor voor die tyd getref is en afhangend van beskikbaarheid.
Parkeerplek is in die straat beskikbaar. Veilige parkeerplek kan ook teen 'n addisionele koste gereël word afhangend van beskikbaarheid.
Slaapplek
’n Bespreking by Clifton Beachfront Penthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Hertzog Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 10
Jaar gelys 5
Ligging
- Victoria-weg 61, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Clifton Beachfront Penthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clifton Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-weg 61, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18