LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clifton Sea View Penthouse | LekkeSlaap
+29

Clifton Sea View Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 61, Arcadia Steps 8, Clifton, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Clifton Sea View Penthouse is in die gewilde kusbuurt Clifton in Kaapstad. Dit bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, topklasrestaurante en strande. Dis ook naby doendinge en besienswaardighede in die Moederstad.

Die woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer bied toegang tot die balkon met 'n see-uitsig.

Die moderne kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die sitkamer bied toegang tot 'n dubbelbalkon met skuifdeure en lieflike uitsigte oor die strande en op die berge. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Daar is parkeerplek in die straat. Veilige parkeerplek kan teen 'n ekstra koste gereël word en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Slaapplek

’n Bespreking by Clifton Sea View Penthouse sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Victoria-weg 61, Arcadia Steps 8, Clifton, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 61, Arcadia Steps 8, Clifton, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApjnw5Y5SGUAeYO90PRgmCtIaywgRHDzkuZbgnGkimmZhpZA39f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 800  per nag (plek vir 4) 61 Victoria Road 8 Arcadia Steps 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -33.9373049 18.3787284
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!