Clinch Self-Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

Clinch Self-Catering is halfpad tussen Durban en Umhlanga Rocks geleë. Ons bied verblyf in 5 aparte eenhede, elkeen met 'n privaat ingang.

Die woonstel is ruim met 2 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste en het 'n privaat leefarea, kombuis patio en is toegerus met DStv. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, of 3 enkelbeddens, en daar is 'n ekstra dubbelslaapbank in die leefarea.

Cosy Nest en Cosy Nook het elkeen 1 slaapkamer met 'n skakeldeur tussen die twee indien nodig. Elke woonstel het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n enkelbed en 'n slaapbank. Daar is ook 'n DStv-hotelpakket. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Cosy Corner het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Albei slaapkamers het 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens op versoek. Daar is ook 2 baie gemaklike dubbelslaapbanke in die leefarea. Die eenheid het 'n DStv-hotelpakket. Dié eenheid het 2 stort, wasbakke en toilette, waarvan 1 en suite is.

Cosy Den is 'n lieflike eenslaapkamerwoonstel met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n klein sitarea. Ander kamergeriewe sluit 'n kombuisie, bad of stort, wasbak en 'n toilet in. Die eenheid het ook 'n braai-area en daar is DStv en lugversorging.

Elkeen van ons eenhede het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Ons bied jou 'n hartlike ontvangs en 'n omgewing waar jy in vrede kan ontspan en jouself geniet. Dis 'n ware tuiste weg van jou eie huis, vir beide vakansiegangers en sakereisigers.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clinch Self-Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false