LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clinch Self-Catering | LekkeSlaap
+76

Clinch Self-Catering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Clinch Self-Catering
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Daniel P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel P
Gesin met klein kinders

Rustig en baie tuis.

Clinch self-catering is gepas vir 'n gesin en is baie kindervriendelik en die diens is puik.

Clinch Self-Catering's terugvoer

Hi Daniel,

Thank you for your kind words. You were fantastic guests and are welcome back any time.

Kind regards,
Lawrie and Alwina

Clinch Self-Catering
Lorna K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lorna K
Gesin met klein kinders

Funksioneel.

Stortkop in middelste eenheid werk nie goed nie - sommige gaatjies verstop. Nie voldoende plek om handdoeke op te hang. Sal goed wees om 'n meer huislike atmosfeer te skep.

Clinch Self-Catering's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Jammer dat die stortkop nie dadelik gerapporteer is nie. Ons sou dit daar en dan reggestel het. Dit is die eerste keer dat daar kommentaar oor onvoldoende handdoek spasie is. Ons glo die bestaande reling is genoeg. Wat huislikheid betref, almal het hul eie idee, maar ons kyk daarna en sal dit aanspreek.
Lawrie Stewart

Clinch Self-Catering
Lyanne S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyanne S
Gesin met klein kinders

Great area, which is close to all amenities, Virginia Airport, malls and a mere 15 minute drive to Durban main beach.

Very clean, neat and secure accommodation and would definitely recommend same. Mom Joyce was very friendly and welcoming. Great for overnight stays, however, I would suggest that more cooking utensils be provided for visitors staying longer. i.e. larger pots for cooking, especially if a family of four.

Clinch Self-Catering's terugvoer

Hi Lyanne,

Thanks for your kind words.

Your tip on utensils is noted.

You were wonderful guests and are welcome back anytime.

Kind regards,

Lawrie and Lorraine Stewart.

Clinch Self-Catering
Mikailin S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikailin S
Saam met vriende

Definitief die beste plek om te bly.

Goed georganiseerd en baie hulpvaardig. Dit is definitief die moeite werd.

Clinch Self-Catering's terugvoer

Hi Kailee,

Thank you very much for your kind words.

You were lovely guests and are welcome back anytime.

Kind regards,
Lawrie and Tracy

Clinch Self-Catering
Anelda J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda J
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld.

Skoon en netjies.

Renier B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier B
Saam met vriende

Laat aangekom, goed geleë en ingerig vir groepe van 5 tot 7 lede.

Lekker gebly! Rustige buurt.

Anneli H - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anneli H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en ons het dit geniet!

Die eenheid waarin ons gebly het was die kleinste een, maar dit was baie gemaklik en ons het dit baie geniet, sal dit definitief kan aanbeveel en sal weer daarvan gebruik maak

Magda H - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda H

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Happy N - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happy N
Gesin met tieners

A home away from home.

Clinch self catering is very clean, with all the utensils you need when you away form home. The maid and the lady who owns the place were very friendly during our stay, and also helped us to get alternate transport to move from Duraban North to the city. A word of warning to travelers: the meter taxis are very expensive from the station to the location. Thanks again to the Clinch staff, the stay was great.

Sharda K - Jun 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharda K

Very cosy place to stay and very clean

Would suggest that the pots be upgraded to cast iron. Wonderful customer service.

Shameema K - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shameema K
Gesin met tieners

Some 5 star hotels dont offer the comfort, convenience or service that we received here.

We were greeted by the owners and shown the unit, it was furnished with everything we needed to have a pleasant stay. The unit is neat and clean.Our assets and vehicle was safe, we not inconvenienced. Its near the beach and malls. The owners are friendly and very co-operative. I'll recommend everyone to stay here . they offer reasonable rates and complete comfort! Excellent!

Fiona P - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona P
Gesin met klein kinders

We had a very comfortable stay and our hosts were most welcoming and respected our privacy

Thank you so much! we would definitely be back. we really appreciated the clean, comfortable apartment and warm welcome.

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clinch-singel 9, Glenashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5YTFmYjY0LWEzNWMtNDk2Mi1hZWM5LTViNTY1NjM4OTdkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 9 Clinch Crescent Glenashley 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.765596998117 31.05642461475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!