Vanderbijlpark Akkommodasie by Clivia Lodge and Conference Centre | LekkeSlaap
+24
+24

Clivia Lodge and Conference Centre

  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Loch-laan 19, Vaalrivier, Lochvaal, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Clivia Lodge en Konferensiesentrum is op Lochvaal se oewers op die Vaalrivier geleë. Dit is die ideale venue vir troues, matriekafskeide, besigheids- en privaat funksies. Baie van ons luukse suites het 'n en suite-badkamer, TV met sekere DStv-kanale en 'n yskassie. Ons wittebrood-suite het 'n en suite-badkamer en 'n sitarea wat lei na 'n groot balkon met uitsigte oor die rivier. Gaste kan gebruik maak van ons gemeenskaplike areas wat die tuin en swembad insluit.

Clivia Lodge is naby die N1 op Lochvaal en naby Vanderbijlpark, Vereeniging en Sasolburg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Clivia Lodge and Conference Centre
Netheid
4.2/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Loch-laan 19, Vaalrivier, Lochvaal, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Clivia Lodge and Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Loch-laan 19, Vaalrivier, Lochvaal, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4YzJkMzcwLTVjZTEtNGNmNy1hMzk5LTdiNWY1MGU1YjVjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 19 Loch Avenue Vaal River 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.742937253274 27.708812355995
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za