+15
Selfsorg in Parys

Clock Inn Akkommodasie

Eenhede
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamereenhede het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 2 enkelbeddens in die sitarea. Daar is storte in die badkamers. Die kombuisies is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Verder het elke eenheid privaat braaigeriewe, aparte parkeerplek, gratis WiFi, boorgatwater en sonkrag.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

23A Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f19e533583d8e5a4d485ddbf7bea076ad7a767b1106e56167eee59945fdd3ee3f6583536b83514182655f26759b00959c87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 23A Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895846 27.4599174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang