LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Close and Comfy | LekkeSlaap
+15

Close and Comfy

28 resensies
Gastehuis
Kamer 2
Vanaf R495
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 2 beskik oor 'n koningingrootte-bed met perkallinne. Die stort is in die kamer en daar is 'n kamerskeiding vir privaatheid. Daar is 'n klerekas in die kamer. Die kamer bevat basiese kosgeriewe soos 'n yskassie en mikrogolfoond. Verder is daar gratis WiFi, 'n waaier, 'n stoomyster, 'n kamerkluis, 'n koffiedompelaar en koffie- en teemaakgeriewe in die kamer. Basiese eetgerei en breekware vir 2 persone word voorsien. Gaste is welkom om van die basiese toiletware in die "eerlikheidskassie" in die kamer te neem.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

- Slegs verblyf - Die kamer word nie op Sondae, openbare vakansiedae en sommige Maandae voorsien nie. - Versnaperingsmandjie en skoon eetgerei en breekware word wel voorsien.

Belasting en Ekstras

Lugmatrasse is vir kinders onder 12 jaar wat deur 'n volwassene vergesel word beskikbaar teen R150 per nag. Dit sluit linne en 'n peuselhappiemandjie in. Slegs een bespreking word op 'n slag toegelaat en die kamer rus vir 72 uur tussen besprekings. Handsaneermiddel is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf R525
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed met perkallinne en 'n en suite-stort. Daar is ook 'n klerekas in die kamer. Die kamer bevat basiese kosgeriewe soos 'n yskassie en mikrogolfoond. Verder is daar gratis WiFi, 'n waaier, 'n stoomyster, 'n kamerkluis, 'n koffiedompelaar en koffie- en teemaakgeriewe in die kamer. Basiese eetgerei en breekware vir 2 persone word voorsien. Gaste is welkom om van die basiese toiletware in die "eerlikheidskassie" in die kamer te neem.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

- Slegs verblyf - Die kamer word nie op Sondae, openbare vakansiedae en sommige Maandae voorsien nie. - Versnaperingsmandjie en skoon eetgerei en breekware word wel voorsien.

Belasting en Ekstras

Lugmatrasse is vir kinders onder 12 jaar wat deur 'n volwassene vergesel word beskikbaar teen R150 per nag. Dit sluit linne en 'n peuselhappiemandjie in. Slegs een bespreking word op 'n slag toegelaat en die kamer rus vir 72 uur tussen besprekings. Handsaneermiddel is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed wat oorgetrek is met perkalinne. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n wye ingang na die stort.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

- Slegs verblyf - Die kamer word nie op Sondae, openbare vakansiedae en sommige Maandae voorsien nie. - Versnaperingsmandjie en skoon eetgerei en breekware word wel voorsien.

Belasting en Ekstras

Lugmatrasse is vir kinders onder 12 jaar wat deur 'n volwassene vergesel word beskikbaar teen R150 per nag. Dit sluit linne en 'n peuselhappiemandjie in. Slegs een bespreking word op 'n slag toegelaat en die kamer rus vir 72 uur tussen besprekings. Handsaneermiddel is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersstraat 70, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MTI0Zjk2LWJkYTQtNGY3MS1iNTBjLWIwNjFjNzViM2Q0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 70 Villiers Road Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.976379815919 25.604188338623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!