LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Close and Comfy | LekkeSlaap
+15

Close and Comfy

28 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 2
- Slegs verblyf - Die kamer word nie op Sondae, openbare vakansiedae en sommige Maandae voorsien nie. - Versnaperingsmandjie en skoon eetgerei en breekware word wel voorsien.
Kamer 1
- Slegs verblyf - Die kamer word nie op Sondae, openbare vakansiedae en sommige Maandae voorsien nie. - Versnaperingsmandjie en skoon eetgerei en breekware word wel voorsien.
Kamer 3
- Slegs verblyf - Die kamer word nie op Sondae, openbare vakansiedae en sommige Maandae voorsien nie. - Versnaperingsmandjie en skoon eetgerei en breekware word wel voorsien.
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Belasting en Ekstras

Lugmatrasse is vir kinders onder 12 jaar wat deur 'n volwassene vergesel word beskikbaar teen R150 per nag. Dit sluit linne en 'n peuselhappiemandjie in.
Slegs een bespreking word op 'n slag toegelaat en die kamer rus vir 72 uur tussen besprekings. Handsaneermiddel is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersstraat 70, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MTI0Zjk2LWJkYTQtNGY3MS1iNTBjLWIwNjFjNzViM2Q0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 70 Villiers Road Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.976379815919 25.604188338623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!