Cloud @ 96

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cloud @ 96 is in Gardenia Park in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis bied gerieflike B&B- of selfsorgverblyf.

Cloud @ 96 beskik oor 3 eenhede. Die Alpha-eenheid is 'n selfsorg-eenheid. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-stort. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n yskas toegerus is.

Die Orion-eenheid is 'n kamer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n TV met DStv, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Cabin is 'n kamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met DStv, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ook 'n kroeg met 'n snoekertafel en braaigeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wildritte
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cloud @ 96 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R395 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za