Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Bas De Laine Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Akedemiestraat 10, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R22 000 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Le Bas De Laine Self-catering is 'n villa in die hartjie van Franschhoek en spog met 'n pragtige, privaat kuier- en eetarea buite, met 'n uitsig oor die groot swembad.

Die villa bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 ruim en suite-slaapkamers. Twee van die slaapkamers is op die grondverdieping geleë en 4 van die slaapkamers is op die eerste verdieping geleë, wat die villa toeganklik vir diegene wat met trappe sukkel maak. Drie van die slaapkamers het koninggrootte-beddens, 2 van die slaapkamers het dubbelbeddens en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet.

Die kombuis is goed toegerus met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Daar is ook braaigeriewe, 'n swembad, veilige parkeerplek en 'n sekuriteitstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by Le Bas De Laine Self-catering sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 11

Jaar gelys 9

Ligging

  • Akedemiestraat 10, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R22 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R22 000
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Akedemiestraat 10, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb129b7313f092ec94c6d29ef097aff72fa85aa2e6d3f46d362dc2112def7006ccd28b697d70f12eafed03e4ee8d908a94c2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R22 000 per nag, vir 12 mense 10 Akedemie Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.912232379886 19.123164543022
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem