Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 77, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cape View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel met 'n ononderbroke see- en berguitsig. Die woonstel is in Bloubergstrand geleë en is net 100 m vanaf die strand.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Elke kamer lei na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die see en op Tafelberg.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix, en onbeperkte internet is beskikbaar.

Die woonstel het ook 'n rugsteenstelsel vir die TV en WiFi tydens beurtkrag.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en wassery wat gaste kan gebruik.

Die omliggende area bied verskeie besienswaardighede en aktiwiteite, onder meer Eden on the Bay met al sy restaurante en winkels, die Atlantic Beach Gholfbaan, Tafelbaai se strande en die Blue Peter-restaurant. Die Canal Walk-winkelsentrum is net 12 km ver. Aktiwiteite sluit sweefski, swem en wynproe in.

Slaapplek

’n Bespreking by Cape View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Cape View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adrienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Coral-weg 77, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 77, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e3cfe564abb430449fa855afe905c32d1dad3fb0026635d26bcbbd4b43e1890e0a80b558da51a6435f59e3d979d01a609b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 77 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.811821371953 18.471085462259
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem